403 Palm Boulevard
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Palm Boulevard, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
403 Palm Boulevard is 'n pragtige woonstel in die hartjie van Umhlanga Ridge in KwaZulu-Natal. Die luukse woonstel het 'n moderne ontwerp en bied 'n pragtige uitsig oor die omliggende area.
Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.
Die balkon is groot en die perfekte plek om te onthaal aangesien dit 'n lieflike uitsig oor die oop grasperke en palmbome het. Daar is ook 'n lieflike gemeenskaplike swembad op die sesde verdieping van die gebou en 2 veilige kelderparkeerplekke en besoekersparkeerplek. Gaste kan stap na alle geriewe in die gewilde Gateway-winkelsnetrum en Chris Saunders Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Filip Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Palm Boulevard, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Palm Boulevard, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang