Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

404 Da Gama

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R720 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel werk op 'n koopkragstelsel en gaste is vir die elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf verantwoordelik. 'n Voorafbepaalde hoeveelheid elektrisiteit sal voor aankoms op die meter gelaai word, en gaste sal self enige aanvullings moet maak.
Daar word nie meer as 2 gaste in die woonstel toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Rook is streng in die woonstel verbode.
Gaste mag nie badhanddoeke as swemhanddoeke gebruik nie.
Gaste moet seker maak dat alle vensters en deure toe is wanneer hulle nie in die woonstel is nie. Die strand is bekend vir skielike sterk winde wat tot skade kan lei.
Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie, en stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Moet asb. nie met nat voete in die hysbak klim nie.
Wasgoed of handdoeke mag nie oor die balkonrelings gehang word nie.
Gaste mag nie enige kos, sigarette of items oor die balkonreling weggooi nie.
Geen braai of gasvure word op die balkon toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19159872f0189b830a437963f5d283e13167380fdabcae9db68726e3c16208815d8be5bf7995d97d0162bd8e7f6b66b138a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Da Gama Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.109059782229 18.821498369906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem