Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

404 Ipanema Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 404, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 941 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

404 Ipanema Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n goed toegeruste woonstel in 'n kompleks in Umhlanga Rocks. Die kompleks is gerieflik geleë, stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Al die slaapkamers het see-uitsigte en toegang tot die balkon wat reg rondom die woonstel strek. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n groot dubbelstort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis het Caesarstone-werksoppervlaktes en is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n leersitkamerstel in die hoek, 'n TV met HD PVR en die volle DStv-pakket. Die woonstel spog met 'n groot kuierarea wat na 'n stoep lei. Dit is die ideale plek om te ontspan en skemerkelkies te drink.

Die woonstel spog ook met gratis WiFi, lugversorging, plafonwaaiers en gasbraaigeriewe op die toegeboude stoep. Dit het ook 'n omskakelaar wat die ligte, TV en WiFi aandryf.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en is welkom om die kompleks se gemeenskaplike swembad te gebruik. Daar is 'n hysbak om die woonstel, wat op die vierde verdieping is, te bereik.

Slaapplek

’n Bespreking by 404 Ipanema Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 404 Ipanema Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 98

Jaar gelys 2

Ligging

  • Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 404, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 404 Ipanema Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 941
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 941
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 404, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a87db322712d00262a2e444f9e224e1dda28c318e80be01befb57be2e579210b83911ff7ee2a85224901991a1b376e32e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 941 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Lagoon Drive 404 Ipanema Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7282117 31.0851402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem