V & A Waterfront Akkommodasie by 405 Kylemore B | LekkeSlaap
+8

405 Kylemore B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dock-weg, Kylemore B 405, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

405 Kylemore B is 'n selfsorgwoonstel op 'n residensiële landgoed in die V&A Waterfront. Hierdie wêreldbekende besienswaardigheid in die hartjie van Kaapstad se hawe spog met verskeie uitstekende restaurante, spesialiteitswinkels, kunsvlytmarkte en ontspanningsgeriewe om besoekers te vermaak.

Dié eenslaapkamerwoonstel het lugversorging en slaapplek vir 2. Die woonstel spog met moderne dekor sowel as 'n panoramiese uitsig op Tafelberg. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n gemaklike sitkamerstel. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n buitelugeetstel en 2 sonstoele.

Verder is daar gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, 'n fiksheidsentrum en privaat parkeerplek binne die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by 405 Kylemore B sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Ligging

  • Dock-weg, Kylemore B 405, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dock-weg, Kylemore B 405, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH3aSyHPu1f9TNAYO4iMJFMxzralq3ZjWWOJAYdJjAfIv6SVkwN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 2) Dock Road 405 Kylemore B, Marina Residential Estate 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.911151 18.4203565
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za