406 Nautica
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victoria-weg, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
406 Nautica is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die kusgebied van Strand en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon. Dit is die ideale opsien vir 'n gesinswegbreek aangesien dit stapafstand vanaf die strand is.
Hierdie woonstel op die vierde verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is via 'n hysbak bereikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 406 Nautica sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lesley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 12
Ligging
- Victoria-weg, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 406 Nautica het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victoria-weg, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10