Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

409 Hibernian Towers

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Trudi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir 409 Hibernian Towers
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Philip M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 nagte van mooi asemrowende uitsig en baie lekker en skoon verblyf.

Hierdie eenheid is 5 ster. Baie dankie vir jou goeie diens. Die eenheid is in 'n veilige kompleks, goed toegerus, netjies en sentraal geleë. Julle sien ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Philip. Ek waardeer dit ooreg.

409 Hibernian Towers
Marius M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese vakansie!

Ons het ons verblyf geniet. Netjiese woonstel en fantastiese ligging met asemrowende uitsig! Na aan goeie restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Baie dankie, Marius, ek is so bly julle het die kuiertjie geniet. Julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Trudi

409 Hibernian Towers
Leon O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

10/10 Loved the stay. The building is beautiful and the unit is well equipped. It feels like a home, and the views are stunning. The host is an amazing and absolutely lovely person. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Leon, thank you so much for the lovely review, you are so kind. You were the perfect guests and hope to see you again.
Trudi

409 Hibernian Towers
Braham D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braham D
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf. Was heerlik.

409 se ligging is goed en sentraal. Daar's 4 eetplekke letterlik binne 100 m / stapafstand. Mooi uitkyk oor die see, stap net oor die straat om op strand te kom. Gebou is veilig, en jou voertuig staan onderdak. Swembad op vierde vloer. Trudie is ook baie vriendelik en hulpvaardig, en wys jou darem eers mooi hoe alles werk / gebou se setup / ens. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg en kyk uit vir julle volgende kuier. Groete, Trudi

409 Hibernian Towers
Albe S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great ligging en eenheid het alles wat jy nodig het.

Eenheid is baie naby aan die see met 'n balkon. Eenheid het alles wat nodig is. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Trudi

409 Hibernian Towers
Johan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Strand vakansie.

Goeie ligging met 'n mooi woonstel. Alles wat nodig is vir 'n ontspanne wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Baie dankie, dit is wonderlik om te hoor as gaste lekker gekuier het en ek waardeer dit opreg.
Groete,
Trudi

409 Hibernian Towers
Pierre V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi eenheid met die wonderlikste uitsig!

En Trudi is net so wonderlik want sy laat mens altyd so welkom voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Dankie my liefste vriende vir die pragtige review, ek waardeer dit ooreg.

409 Hibernian Towers
Clyde H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clyde H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Dis altyd lekker om by die Hibernian Towers tuis te gaan. Alles is binne bereik en stapafstand. Woonstel was netjies en beskik oor alle benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Dankie Clyde, baie bly as julle dit geniet het.

409 Hibernian Towers
Maurete G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maurete G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A dream location with warm people perfect stay. Highly recommend.

Upon our arrival until our departure, we were assisted by Trudi who provided exceptional service to us. Thank you so much, Trudi. The place was clean and had everything we required. It is perfect for a couple to break away. The shop was open even on the public holiday that we needed to get bread and some essentials. Security was brilliant, we never had to worry about unauthorized persons entering the building. Perfect location and even surprisingly relaxed atmosphere even for festive season period.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome views and everything you need.

Everything you need for your holiday! An aircon would have made a huge difference or maybe a bigger fan but other than that, no issues. Had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge T
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel, perfekte ligging!

Ons was op vakansie met ons 3 jarige dogtertjie en die woonstel was perfek vir ons. Jy kyk uit direk op die strand en see. Die woonstel is baie goed toegerus en jy het alles wat jy nodig het. Die woonstelblok het 'n lekker binnenshuise swembad en 'n bakkery en winkel waar jy al jou ekstras kan kry. Trudie het ons baie vriendelik ontvang. Ons sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet. Sal weer daar bly.

Baie mooi plek. Veilig, netjies. Mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment, dit word so baie waardeer.
Dankie dat julle die plek so skoon gelos het.
Groete,
Trudi

409 Hibernian Towers
Sonnette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnette V

Baie gerieflik en skoon.

Eenheid baie skoon en als wat nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

409 Hibernian Towers se terugvoer

Sonnette, baie dankie hiervoor. Dit was so lekker om julle te ontmoet.

409 Hibernian Towers
Michelle S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshan S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek sal definitief Hibernian Towers aanbeveel. Die uitsig vanaf elke vertrek van die woonstel is asemrowend! Die sonsondergang is 'n belewenis. Ek kon doodgelukkig dag en nag net op die balkon deurbring. Dit en die feit dat alles in die gebou rolstoelvriendelik is maak dit heel aantreklik vir ouer of gestremde mense. Ek sal ongelukkig nie groot/gewigtige mense aanraai om die (409) woonstel te kies nie aangesien die toilet in 'n baie klein spasie geplaas is! Dank my later vir daai tip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Sal 409 Hibernian Towers vir seker aanbeveel. Pragtige see-uitsig en is goed toegerus en is veilig. Gaan vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!!

Hierdie eenheid is absoluut fantasties. Veilig, goed toegerus, netjies en sentraal geleë. Sal beslis weer hier verblyf boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kan nie net vir een nag daar bly nie.

Ons het die verblyf absoluut fantasties gevind. Ongelukkig het ons nie langer gebly nie, maar ons sal definitief hierdie verblyf aanbeveel. Die diens was baie goed aan ons oorgedra deur Trudi. Baie dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miquette D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miquette D
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en regtig waarde vir geld!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike strandverblyf.

'n Lieflike luukse woonstel met pragtige meubels. Slaapkamer het eie balkon. Pragtige uitsig. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en vriendelike diens deur Trudie.

Mooi uitsigte en goed toegerus. Ook vriendelike agent, Trudie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers 409, H/v Strandweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMGQ1NzQ1LWQxYjMtNDg5Yy04YWI2LTQwYjhlODA2MjA2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 409 Hibernian Towers Corner of Beach Road and Sarel Cilliers Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11406163391 18.822975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem