41 Licorna
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Huisreëls
Die balans is binne 10 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Besprekingsfooi van R500 sal gehef word.
Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Neem asb. kennis dat daar op die oomblik opknappingswerk gedoen word tussen 08:00 em 16:00 in die week. Daar word nie oor naweke gewerk nie. Alle besprekings is onderhewig aan afslag tydens hierdie tyd.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, 41 Licorna Beach, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang