Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 Ridge Self-catering Cottages

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir 41 Ridge Self-catering Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Richard M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and video directions are commendable!

We really enjoyed our stay at 41 Ridge Self-catering Cottages, and we even wished we could prolong our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Dear Richard, thank you very much for your positive comments and for taking the time to write a review. We hope to welcome you back in future and you would be very welcome! Kind regards, Henk and Carole.

41 Ridge Self-catering Cottages
Naeem C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Naeem C
Besigheidsreis

Not pleasant. Would have preferred not to be there.

The place seems to be in disrepair. The grass was not cut, the overall cleanliness was poor. There were huge spiders and armies of huge ants. The toilet had been used prior to my arrival and had not been flushed. There was hair sitting in the drain trap in the shower. The bed mattress had seen better days and was uncomfortable, and the pillows were lumpy. Overall, I would not stay there again, and you don't even see the house in the main photo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie wag om huis toe te gaan nie.

Daar was 'n vriendelike perd en dit was die enigste ding wat ek van die plek gehou het. Ek was bly om by die huis te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Hallo Thys en Lydia, Ek is baie verbaas om te hoor dat die perd die enigste ding was wat jy geniet het.
Om regverdig te wees sal jy ongelukkig meer spesifiek moet wees, want ons is trots op ons oorweldigende goeie terugvoering van ons gaste tot dusver en ons was salig onbewus dat jy nie kon wag om te vertrek nie, anders sou ons definitief probeer het om iets daaraan te doen terwyl jy nog daar was.
Let wel, ten spyte hiervan, bly ons nog steeds beskikbaar vir konstruktiewe terugvoering.
Groete,
Henk en Carole

41 Ridge Self-catering Cottages
Tracy N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies. Baie privaat en veilig.

Dankie vir die moeite met kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoer Tracy.

41 Ridge Self-catering Cottages
Alice K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kothuis is goed toegerus. Netjies, smaakvol gemeubileerd en veilig.

Die kothuis is 10 minute van Mall of Africa en Waterfall City Hospitaal af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering Alice. Hoop dit gaan goed met julle dogter. Henk

41 Ridge Self-catering Cottages
Ina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus en vreedsaam.

Afgesonder en baie natuurvriendelik. Dit was asof ons alleen op aarde is, so ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Bly dat julle die verblyf geniet het Ina, dankie vir julle terugvoer.

41 Ridge Self-catering Cottages
Anel D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan net weer en weer terug! Daar is nie beter akkommodasie in SA nie!

Ek kan nie eers meer onthou hoeveel keer ons al hier oorgeslaap het nie. Die gasheer en gasvrou is ongelooflik, die personeel is vriendlik, die privaatheid is ongekend. Die pou en hoedertjies en "Gert", die perd sluit die prentjie af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Baie dankie Anel.

41 Ridge Self-catering Cottages
Lenus-nel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenus-nel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Was exactly what we wanted. Away from the noise. Restful. Pleasantly surprised by an unexpected face both mornings. Was a great way to meet the day. 11/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Lenus.

41 Ridge Self-catering Cottages
Anel D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, Rustig, Veilig.

Ons gaan weer en weer en weer terug en is elke keer meer verras as die vorige keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinet J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet J
Enkelreisiger

Netjies en waarde vir geld.

Die inklok en uitklok was maklik en ek is vriendelik ontvang. Die kothuis was skoon en netjies en was perfek vir my 2 aande se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer en ondersteuning, Reinet!

41 Ridge Self-catering Cottages
Lionel H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan vereistes voldoen.

Die plek het aan ons vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Dankie vir jou ondersteuning en terugvoer Lionel. Ek is bly julle verblyf was na wense.

41 Ridge Self-catering Cottages
Frits V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V
Besigheidsreis

Plaas in die stad!

'n Perd, vier honde en 'n stil-stil kamer in die middel van Midrand. So naby aan Gallagher Estate asook Mall of Africa - waarlik 'n gerieflike ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Hallo Frits,

Dankie vir jou terugvoer en ondersteuning!

Groete.

HENK

41 Ridge Self-catering Cottages
Luc A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Luc A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

First night there the neighbourhood was little noisy. Second night was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Hello Luc,

Glad to hear that you had a pleasant stay and looking forward to having you back again.

Kind regards,

Henk

41 Ridge Self-catering Cottages
Jaco D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Weer en weer en weer kuierplek.

Dit was fantasties! Ons volgende naweek is reeds in beplanning daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Baie dankie Anel, julle is baie welkom terug.

41 Ridge Self-catering Cottages
Theunis D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en rustig daar.

In die middel van als en tog voel dit of jy op 'n plaas is. Sal enige tyd teruggaan soontoe. Naby die Mall of Africa en hospitaal. Omdat dit naby aan Joburg en Pretoria is. Vriendelike eienaar wat baie vir sy plek omgee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G
Besigheidsreis

Heeltemal aanvaarbaar vir my behoeftes.

Sien sterre.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Baie mooi en rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Leon, dit was 'n plesier om jou as gas te ontvang.

41 Ridge Self-catering Cottages
Vicky S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Vriendelike mense en naby alles geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Dankie vir hierdie positiewe terugvoer!

41 Ridge Self-catering Cottages
Trix H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trix H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

My man was in Netcare Waterfall, Midrand. Hierdie verblyf was absoluut reg geleë vir besoeke aan die hospitaal. Die afstand, sowel as die area was vir my goed. Ek het geensins onveilig gevoel nie. Henk en sy gesin was baie gasvry en hulpvaardig! Ek sal enige tyd weer van hulle gebruik maak indien ek in die spesifieke area moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Hi Trix, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - hoop dit gaan sommer baie goed alweer met jou man en ons sal julle graag enige tyd terug verwelkom!
Henk en Carole

41 Ridge Self-catering Cottages
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis so eenkant en weggesteek. Ons het elke sekonde geniet.

Ek het alreeds weer planne om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Dankie Anel,

Dit was 'n groot plesier om julle weer hier te he, dankie vir julle ondersteuning.

Henk

41 Ridge Self-catering Cottages
Hillary M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary M

Excellent, very pleasant.

Very friendly hosts, lovely comfortable and clean accommodation. Will recommend this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Enkelreisiger

It was such a lovely breakaway and the perfect accommodation for what I needed.

The spacious accommodation was lovely, fully equipped and very comfortable. The unit is upstairs and is connected to the main house, so some noise does filter though, but it was not disruptive or intrusive. The host was available and happy to assist if need be. The property is very peaceful and well-kept which promotes a country-style atmosphere. 41 Ridge was the ideal place for my short breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 Ridge Self-catering Cottages se terugvoer

Hi Lisa,
thank you for your feedback - it was an absolute pleasure to have hosted you at our place and you are always welcome back.
Rgds
Henk and Carole

41 Ridge Self-catering Cottages
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-straat 41, Glen Austin AH Uitbreiding 3, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cfef7e751ac67404c479bf86fab6585c37de8b084ea863ef1763a9cbe15eaac67292ae87931bcab7783dc99e3725d8edc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 41 Ridge Street Geln Austin AH extension 3 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.018649641483 28.131974694443