Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

411 On Park

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 76

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir 411 On Park
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ashley C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley C
Gesin met tieners

Excellent, the Harry Porter Botanical Gardens and walks were great.

Well equipped house with a good view over the village, sea towards the Cape Peninsula.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Ashley, thank you for the positive feedback and for your stay at 411 On Park. It would be a pleasure to welcome you back again - any time.

With thanks,
Tom Prinsloo at Holidayscape, on behalf of 411 On Park in Pringle Bay.

411 On Park
Andre W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met vriende

Ruim, netjiese huis met al die geriewe wat die huis soos jou eie laat voel.

Ons was n groep van 8 mense, 4 volwassenes en 4 kinders. Die huis het 3 slaapkamers met elk hul eie badkamers wat die verblyf soveel makliker maak. Of jy wil kos voorberei in die huis of braai, alles is net perfek. Die stoep was natuurlik die meeste benut met 'n fantastiese uitsig oor die see en berge. Sal vir seker weer die huis gebruik in die toekoms. Tom is ook net 'n boodskap of oproep ver so geen navraag is te klein of te groot nie. Baier vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Baie dankie vir die postiewe terugvoer Andrè. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en hoop ons sien julle weer een of ander tyd in die toekoms.
Vriendelike groete,
Tom Prinsloo

411 On Park
Marlon D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon D
Gesin met tieners

Gesellige kuierplek vir die hele familie.

Skoon en gesellige kuierplek vir die hele familie, of groepie mense vir 'n naweekkuier. Tom was baie behulpsaam met ons aankoms en ek sal die huis enige tyd aanbeveel. Die uitsigte vanaf die voet van die berg is wonderlik, maar die huisie is effe ver van die see. Die pad voor die huis was lanklaas geskraap, so as die voertuig te laag is, mag dit dalk so hier en daar skuur teen 'n walletjie, niks te ernstig nie. Hele paar trappe om te klim, so neem maar net kennis indien Oupa en Ouma ook wil kuier by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Beste Marlon,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons bly julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Met vriendelike groete.
Tom by Holidayscape, namens 411 On Park.

411 On Park
Hannelie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Gesin met klein kinders

Lieflike tuiste in 'n ongelooflike omgewing.

Ons het 'n lieflike ruim en baie netjiese huis gehad vir ons verblyf. Daar is alles wat ons nodig het en ons is baie vriendelik ontvang deur Tom. Dit was 'n baie aangename vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Beste Hannelie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons bly julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Met vriendelike groete,
411 On Park

411 On Park
Melissa P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P
Saam met vriende

Home away from home.

Value for money, relaxing atmosphere.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Home away from home.

Value for money, relaxing atmosphere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Dear Melissa,
Thank you for the positive feedback and we are glad that you enjoyed your stay.
Kindest regards,
Tom of Holidayscape on behalf of 411 On Park in Pringle Bay.

411 On Park
Jolani W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolani W
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly in die pragtige huis en die natuurskoon is ongelooflik. Ons moes ons vakansie verkort weens persoonlike redes en die agent was baie tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Beste Jolani,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons is bly dat julle verblyf aangenaam was. Kom kuier gerus weer!
Met vriendelike groete,
Tom van Holidayscape, namens 411 On Park.

411 On Park
Marvin B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin B
Saam met vriende

Dit was regtig fantasties.

Sal dit regtig aanbeveel vir enige een, dit was die waarde vir geld, regtig 'n baie mooi huis, sal weer van my hoor binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Beste Marvin,

Baie dankie vir jul verblyf en positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom!

Groete,
Tom

411 On Park
Mario S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario S
Gesin met tieners

Mooi rustige uitsig.

Baie rustig met mooi uitsig. Groot stoep. Dit het verblyf gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Beste Mario, en familie, baie dankie vir jul verblyf en positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom!

Tom

411 On Park
Tersia M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M
Saam met vriende

Fantasties.

Baie mooi en aangename plek! Pragtige bestemming om te besoek! Ons sal dit definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Tersia. Ons is bly julle het dit geniet en ook weer wil kom kuier.

Tom Prinsloo

411 On Park
Fortune A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortune A
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties, wou langer bly.

Die diens was absoluut puik, die plek netjies met alle benodighede. Die naweek was so heerlik, ons het nie eens die TV aangeskakel nie. Ons sal enigeen aanraai om dit te bespreek en te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Beste Fortune,
Baie dankie vir jul verblyf en wonderlike terugvoer! Ons hoop om julle gou weer in die toekoms terug te verwelkom!
Vriendelike Groete,
Tom by Holidayscape vir 411 On Park.

411 On Park
Lucian S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucian S
Saam met vriende

Baie mooi plek met 'n pragtige see-uitsig en gerieflike ontspanningsarea.

Ons het ons naweek terdeë geniet. Pragtige huis met 'n pragtige see-uitsig en baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

411 On Park se terugvoer

Baie dankie Lucian,
Ons is bly julle het dit geniet.Ons hoop om weer van jou hoor in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Tom

411 On Park
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 411, Pringlebaai, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46fff0ba0dd72ee968416859e09c7617704c6c767caec0c41b18136c923767c3f492addb942cd0881b48bdc1e70e9c46a30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 411 Park Road Pringle Bay 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.35327 18.833616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem