411 On Park

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg; DStv; Wi-Fi
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen rook binne die huis nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die beddens het onbedekte duvets en kussings. Gaste het 'n keuse om hul eie beddegoed en badkamerhanddoeke saam te bring, of dit kan voorsien word teen 'n addisionele fooi per persoon per week/naweek/per verandering van linne, wat vooruit betaalbaar is. Laat weet ons asseblief vroegtydig jou voorkeur in hierdie verband.

Volledig terugbetaalbare breekskadedeposito van tussen R1500 tot 'n maksimum van R2000 is direk aan die instansie betaalbaar via hul Holidayscape-agent voor aankoms.

Vir besprekings, meer as 30 dae voor verblyfdatum, is 'n besprekingsdeposito van 30% op die verblyfbedrag vooruit betaalbaar. Die balans van die verblyfbedrag, voorraaddeposito, die fooi vir skoonmaak en enige ander ekstras is 2 weke voor die aankomsdatum betaalbaar.

Vir besprekings, minder as 30 dae voor verblyfdatum, is die volle verblyfbedrag, voorraaddeposito en die skoonmaakfooi vooruit betaalbaar.

Aankomstye op Saterdae en Sondae is van 11h00 tot 17h00 en Maandae tot Vrydae tussen 15h00 en 19h00.
Vertrektye op Sondae is om 15:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 120
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 120
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 120
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 411 Park Road, Pringle Bay, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46fff0ba0dd72ee968416859e09c7617704c6c767caec0c41b18136c923767c3f492addb942cd0881b48bdc1e70e9c46a30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 411 Park Road Pringle Bay 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.35327 18.833616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang