Clarens Akkommodasie by 414 Rose Cottage | LekkeSlaap
+16
+16

414 Rose Cottage

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 700 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

414 Rose Cottage is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-vakansiehuis in Clarens en is net 200 m vanaf die dorpsplein met winkels, restaurante en kafees. Gaste kan 'n uitsig op die Horebberge en die Oostelike Malutiberge in die Golden Gate Nasionale Park se rigting geniet.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die kombuis is op die onderste verdieping en is vir selfsorg toegerus met eetgerei, breekware, glase, kookware, kookgerei, 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-eetarea lei na die leefarea en uit na die patio. Die patio het stoepmeubels en draagbare braaigeriewe.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die trappe lei na die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Dié slaapkamer het ook 2 enkelbeddens wat met 'n afskorting van die koningingrootte-bed geskei is. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die leefarea en elke slaapkamer het 'n TV met volle DStv en Netflix. Daar is WiFi.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n outomatiese veiligheidshek en daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis. Daar is 'n swaai en wipplank in die tuin vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by 414 Rose Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 414 Rose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 414 Rose Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3BEvI6cE00OQOA06xjwdjCTMT3xpbPNbjR6Cvi88GCkROEfZDN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 5 414 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.5134987 28.4232093
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za