Umhlanga Akkommodasie by 415 The Breakers | LekkeSlaap
+23

415 The Breakers

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 117 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

415 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel spog met 'n swembad, glyplank en swembad vir kinders, 'n klimraam, trampolien, braaigeriewe, wassery wat met munte werk en Harry's Restaurant op die perseel. Die eeenheid bied ook direkte toegang tot die strand.

415 The Breakers het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 aan die eetkamertafel. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en die leefarea het groot skuifvensters, sodat gaste die mooi uitsig kan geniet.

Daar is onderdakparkeerplek en 'n beperkte hoeveelheid ekstra oop parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 415 The Breakers sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 415 The Breakers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 415 The Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 117
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 117
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3Y2UyMDUyLTdiNzAtNGYzMi1iZTlhLWU5ODQ3OTA4OTU0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 117  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.713609890163 31.092255744705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za