Waterberg Akkommodasie by 42 @ Ditholo Game Lodge | LekkeSlaap
+30
+30

42 @ Ditholo Game Lodge

Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 564 KQ, Kromdraai-weg, Ditholo Wildlife Estate, Klippoortjie, Bela-Bela, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

42 @ Ditholo Game Lodge is 'n luukse, privaat selfsorg-lodge op die malariavrye Ditholo Wildlandgoed in Limpopo. Die landgoed is net 62 km van Bela-Bela, 1,5 uur se ry van Pretoria en 2,5 uur se ry van Johannesburg af. Kameelperde, koedoes en verskeie ander wildspesies loop vrylik op die landgoed rond en is deel van die aantrekkingskrag vir gaste wat op soek is na 'n bosveld-ervaring.

Dié lodge is die ideale plek vir 'n ontspannende naweekwegbreek saam met vriende of familie.

42 @ Ditholo Game Lodge het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 ruim slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die lodge het lugversorging. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort en 'n privaat stoep. Die kamers het buitestorte.

Die kombuis is toegerus met moderne geriewe waaronder 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en daar is 'n platskerm-TV met 'n DStv-hotelpakket in die sitarea.

Buite die eenheid is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, 'n buite-eetstel en sonstoele. Die lodge spog ook met 'n boma en 'n privaat, omheinde swembadjie. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien teen geen ekstra koste.

42 @Ditholo Game Lodge se gaste het toegang tot verskeie doendinge op die landgoed soos wildritte, skemerkelkies by die seekoeie se watergat, spa-behandelings en 'n restaurant wat ontbyt, middagete en aandete bedien.

Slaapplek

’n Bespreking by 42 @ Ditholo Game Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas 564 KQ, Kromdraai-weg, Ditholo Wildlife Estate, Klippoortjie, Bela-Bela, 0850, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 564 KQ, Kromdraai-weg, Ditholo Wildlife Estate, Klippoortjie, Bela-Bela, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97335b725597546e63806abae5fcd94c206478a7980cf56e227bfa6caed585485e6f99e481ec6931ebedc8408eddcefc9904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) Farm 564 KQ, Kromdraai Road Ditholo Wildlife Estate, Klippoortjie 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.972133551291 27.920692073402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za