LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 42 @ Ditholo Game Lodge | LekkeSlaap
+41

42 @ Ditholo Game Lodge

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
42 @ Ditholo Game Lodge
Selfsorg
Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskade deposito van R1000 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word die dag nadat gaste uitgeklok het indien daar nie breekskade was nie. Die breekskadedeposito kan ook voor inklok betaal word via EFT.
Let asb. dat die laaste 12 km op die D4426-pad op pad na die bestemming grondpad is. 'n 4x4 of 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte is egter nie nodig nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 564 KQ, Kromdraai-weg, Ditholo Wildlife Estate, Klippoortjie, Bela-Bela, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97335b725597546e63806abae5fcd94c206478a7980cf56e227bfa6caed585485e6f99e481ec6931ebedc8408eddcefc9904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Farm 564 KQ, Kromdraai Road Ditholo Wildlife Estate, Klippoortjie 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.972133551291 27.920692073402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!