LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 42 On Adderley | LekkeSlaap
+48

42 On Adderley

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 71 resensies vir 42 On Adderley
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Farren F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, netjies en privaat.

Yvonne en Kenny is wonderlike gashere, hulle het ons vriendelik ontvang en ons laat voel asof ons jare lange vriende was. Die plek is uiters netjies en het alles wat mens kan nodig kry. Die area is still en rustig en die plekkie is pragtig binne en buite. Ons het 'n wonderlike kuier gehad en sal definitief gereeld teruggaan.

Herman H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Heerlik, ontspanne - alles én meer beskikbaar. Veilig.

Martin R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies waarna ek uitgesien het.

Dit was presies wat ek vir ek en my gesin beplan het en 42 On Adderley is presies wat ons nodig gehad het.

Mariska V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf. Die slaapbank was bietjie ongemaklik maar verder was alles baie goed.

Baie mooi plekkie en gerieflik. Net die slaapbank ongemaklik, veral as daar meer grootmense is as kinders. Maar sal die plek aanbeveel vir ander mense.

Lourens W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W
Gesin met tieners

Baie lekker stil en private selfsorgeenheid.

Baie goeie ligging. Naby al die tennisbane waar ons kids kampioenskappe speel.

Anneke V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly - alles wat jy nodig het.

Heerlik ruim, vars blomme in sit- en slaapkamer. Volledig toegerus - dit het soos ons eie huis gevoel. Baie dankie aan die eienaars.

Alexis  - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely come again!

Yvonne and her husband were so kind, the place on its own was super perfect. No wonder it's so fully booked. I definitely recommend everyone to stay here!

Wilna V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay ever and will definitely stay there again.

If you are looking for a place to stay that feels like home, is good value for money, is clean, well-equipped and offers friendly service, then you have come to the right place. The guesthouse's location is close to all the important shops and malls.

Lee-anne C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C
Gesin met klein kinders

Warm, cosy, awesome, relaxing.

It is always a pleasure staying at 42 On Adderley. This was our 2nd visit and we are always welcomed by Kenny and Yvonne with warm smiles when we arrive and depart. It feels like our second home away from home. Our kids never want to leave! We will definitely be back! If we could, we would give a rating 10/10. Thank you Kenny and Yvonne, we enjoyed our stay as always.

Vicky M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M
Gesin met tieners

Heerlik onspannend!

Alles wat ons benodig het was daar. En meer. My seuns het veral die "sandwich maker" waardeer! Die groot bad was 'n bederf.

Hendrina G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon heerlik ontspan en rus na 'n lang reis.

Was heerlik en privaat en stil, weg van geluide, goed uiteengesit.

Marlon H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon H
Gesin met tieners

Fantastic hosts, fantasic facility!

We enjoyed a wonderful time at 42 On Adderley. The hosts were amazing - friendly, helpful and very accommodating. This very neat and clean facility has so much to offer for its size. There were even some pleasant surprises of items we did not expect to see. The place is well located, safe and we enjoyed a very peaceful week during our stay. It would be difficult to find something which offers more value for money. This certainly carries our recommendation and we look forward to visit again in future.

Anzel V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Pragtige, netjiese plekkie. Ons het so lekker gebly. Alles was daar.

Charlie G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie G

Fantasmagories.

Die beste verblyf in George. Eienaar baie behulpsaam.

Lauren M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M
Gesin met tieners

Lekker gekuier.

Netjies en skoon, als wat nodig was, is reeds daar. Ons was vriendelik verwelkom en afgesien. Waarde vir jou geld.

Charlie G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie G
Gesin met tieners

Gerieflik.

Area is veilig, eienaars is vriendelik, verblyf is goed ingerig, netjies en veilig. Jy het eie privaatheid met braai-area. Die beste verblyf vir 'n familie van 3.

Stephan V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Enkelreisiger

42 on Adderley is 'n pragtige ruim woonstel met al die nodige geriewe.

Die woonstel is ruim en gerieflik en alles was mooi skoon. Yvonne het my vriendelik ontvang en my al die geriewe gewys. Die woonstel is agter die woonhuis en dis baie veilig. Dis goed geleë in 'n stil omgewing nie ver van die sentrale sakegebied nie.

Christelle M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Gesin met tieners

Ons was by 'n troue in George.

Diens was fantasties.

Shamila V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamila V
Saam met vriende

We had the time of our lives.

It was just what we needed. Yvonne and her husband was also super nice to me and friends. It was very nice just to hang with friends and just relax. I will book the place again if i had to. Everything about the place was nice even the bathroom was super cool. We had a really nice time.

Yvonne D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Gesin met klein kinders

Dit was baie mooi, netjies en gerieflik.

Baie lekker plek om by oor te bly.

Zelda M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlike verblyf!

Ons het baie lekker gebly, dankie. Sal beslis die verblyf aanbeveel. Dankie julle.

Ilse E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really a nice and comfy place. The owners are super friendly and helpful. A super place to stay.

A very comfortable place to stay, a lot of thought has gone into making one feel at home. We will definitely stay again and recommend it to friends and family.

Irma S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige webreek!

Ons het verskriklik lekker gebly. Kon nie vir 'n rustiger atmosfeer vra nie. Beslis een van die beste plekke waar ons nog tuisgegaan het. Ruim, netjies, mooi met al die toebehore wat jy sal benodig. Yvonne en Kenny is verskriklik gasvry. Baie dankie.

Ruard B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruard B
Gesin met klein kinders

Puik opset met alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie.

Kenny en Yvonne is pragtige mense. So vriendelik en gasvry. Die opset is onsettend netjies en puik versorg. Jy het absolute privaatheid. Die ligging is sentraal. Ons het ons tyd daar vreeslik geniet en beveel hulle ten sterkste aan.

Elna L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L

Fantasties.

Dit was heerlik. Baie vriendelike mense. Sal enige tyd weer daar gaan slaap. Waarde vir geld.

Leon D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

Dit was 'n absolute plesier om by 42 on Adderley te bly. Ons sal nie oorweeg om by enige ander plek te bly as ons weer George toe gaan nie.

Vivien M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly met genoeg spasie en lekker stil omgewing.

Die eenheid het 'n goeie ligging, vriendelike eienaars en in stil omgewing. Vir TV-verslaafdes is daar opnames, maar geen TV-ontvangs nie, dit het ons nie gepla nie. Lekker buitetafel en braai beskikbaar.

Monika G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies, baie spasie, gemaklik, fantasties toegerus.

Die woning is in 'n baie veilige, netjiese area, die kothuis is heeltemal privaat, ons kon kom en gaan soos ons wou. Volledig toegerus met alles wat jy kan nodig he en meer, sal baie gemaklik vir 'n week of meer daar kon bly, lieflike badkamer en die bed slaap heerlik. Die woning is ook heeltemal gereed gemaak vir loadshedding wat baie bedagsaam is. Dankie Yvonne!

Kamiela R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamiela R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very friendly, we were warmly welcomed by the kind lady and her son.

It felt like home away from home and their tariffs was shockingly cheap. I will always make use of this website should I again need to travel. I can also thank the friendly staff with assistance of payments. All aspects of this experience was good.

Anne-maree S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-maree S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to stay.

The accommodation was absolutely immaculate and a great size. Nice private patio off of the main bedroom to relax on. Can highly recommend it.

Fritz E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz E
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld.

Ek kan regtig 42 On Adderley aanbeveel. Dit is modern, ruim en baie goed geleë. Yvonne en Kenny was ongelooflik en ons sal definitief weer gaan kuier.

Louise B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gemeubileerde woonstel, gerieflik, skoon en bekostigbaar.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die woonstel is skoon, netjies, gerieflik en baie veilig. Die tuin is pragtig en die omgewing rustig. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal 42 On Adderley enige tyd aanbeveel en beslis weer daar bespreek wanneer ons George besoek.

Michael H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met vriende

Vriendelike gasheer en regtig goeie verblyf.

Naby restaurante en winkels.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly hosts and really great accommodation.

Close to restaurants and shops.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nicky L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L
Gesin met tieners

Yvonne en Kenny is die beste. 42 on Adderley is lekker sentraal. Mooi skoon en netjies.

Ek sal 42 On Adderley vir enige iemand voorstel. Ons hou baie lekker vakansie daar.

Nico M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflike tyd en die eienaars is die vriendelikste mensies. Blyplekkie en selfs die tuin was so mooi en skoon. Sal definitief weer kom kuier.

Dit was so waar 'n wonderlike, stil naweek. Vriendelikste mensies en baie netjiese blyplek.

Joy K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality.

We enjoyed our time there, was worth driving there from Cape Town and the hostess made us feel so at home. With safe parking and would recommend staying there anytime.

Geoffrey P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey P
Gesin met klein kinders

Vyfster.

Vreeslik baie geniet en sal beslis aanbeveel.

Lee-anne C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C
Gesin met klein kinders

Our stay was so nice and relaxed. I will give 42 On Adderley 10/10.

Our stay was amazing. Yvonne and Kenny are the most warm and welcoming people. The place is super cosy, neat and everything we needed was catered for. I will highly recommend 42 on Adderley and will surely return for another holiday.

Jaco J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Gesin met klein kinders

Netjiese en privaat verblyf.

Ons as gesin het dit baie geniet! Als was daar sonder om te vra. Netjies en gerieflik. Het baie tuis gevoel. Sal dit definitief aanbeveel.

Clarence S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarence S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with overall experience.

Only negative was that the bathroom offers no privacy with a see-through door. Does not make any sense and made worse by the fact that there is no shower curtain/shower glass with the shower directly across the glass door. But overall, fantastic accommodation with lovely hosts, would recommend them anytime.

42 On Adderley's terugvoer

So sorry you found the open shower a problem. But as we explained "Elsorg Home Based Nursing Services" often use the flat to care for people who have had major surgery and it is convenient for the Nursing staff to be able to get into the shower with the patients.

We loved having you stay.

42 On Adderley
Colette G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette G
Gesin met tieners

Die eenheid is keurig ingerig en ons het dadelik tuis gevoel.

Ons is vriendelik ontvang, die eenheid is keurig ingerig en ons het dadelik tuis gevoel. Die hoofslaapkamerbed en beddegoed was heerlik warm en gemaklik en die seuns het ook gemaklik geslaap op n bankbed in die voorkamer. Die eenheid is naby Outeniqua Hoërskool en ons kon ons jonger tiener met 'n geruste hart alleen laat laat slaap terwyl die res van die gesin skool toe is vir sport. Reeds aanbeveel vir vriende.

Corien R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien R
Gesin met klein kinders

Die eenheid was privaat, gerieflik en baie sentraal.

Ons het ons eie kombuis en toiletgeriewe gehad, lekker warm, gemaklike beddens and alles wat ons nodig gehad het om ons gerieflik te laat voel.

Ella D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang en alles was in orde en netjies en skoon. Heerlik geslaap en hoegenaamd geen klagtes nie. Die plekkie was sentraal genoeg vir ons om by al die gholfbane uit te kom. Sal dit definitief aanbeveel. Alles 100%!

John M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

42 On Adderley is ruim, skoon, privaat, goed toegerus, maklik bereikbaar en goed geleë.

Die eenheid is ruim, skoon, privaat en goed toegerus. 42 On Adderley is maklik bereikbaar en goed geleë om die omliggende omgewing van George, Knysna, Hartenbos ens. te verken. Die paashaas het selfs sy verskyning gemaak en het dit ons dogter se dag gemaak. Of dit is vir verblyf om die Tuinroete te verken of vir verblyf om sportbyeenkomste by te woon kan ons vir 42 On Adderley aanbeveel. Die eenheid is ruim genoeg om 'n klein gesin van 4 gerieflik te akkommodeer. Ons het baie lekker gekuier en sal weer van die verblyf gebruik maak as ons weer in die omgewing is. Baie dankie Yvonne en Kenny!

Jan K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met vriende

Goeie uitleg.

Die tweede slaapplek kan verbeter. Dit is ongemaklik.

42 On Adderley's terugvoer

Dear Jan,

It was lovely having you stay with us.

We are so sorry you did not accept our numerous offers of a mattress for the sleeper couch.

Kind regards,
Kenny and Yvonne

42 On Adderley
Miriam B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miriam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was soos 'n huis weg van die huis af.

'n Selfsorg-eenheid met 'n huislike gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was like home away from home.

A self-contained unit with a very homely feeling.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aletta V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V
Gesin met tieners

Lekkerste verblyf.

Dink julle het te min sterre vir die resensie. Wow, dit was verskriklik baie lekker om daar te bly. Die eienaars is so vriendelik. Het sommer verlief geraak op die plekkie. So gerieflik en het alles en nog meer as wat nodig is. Het tot 'n kersboom vir ons gehad. Die is 'n groot moet om te bly. Sal weer daar gaan bly asook baie bekostigbaar.

Gert V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, ten volle toegerus en lekker gerus.

Die vermaaklikheidsentrum was 'n absolute seëning vir die kind. Ons het lekker sit en films kyk tot laat. Baie dankie Kenny vir die ongelooflike gasvryheid en sorg. Ons hoop om julle weer te sien.

Elizma B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Baie lekker gebly en die eienaars is baie aangename mense.

Bonita A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita A
Saam met vriende

42 On Adderley voel sy jou eie tuiste.

42 On Adderley het als wat jy benodig, bring net jouself en geniet dit.

Ida V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese plek met alles wat jy moontlik nodig kan kry.

Ek sal net voorstel dat die matrasse vervang word, veral op die slaapbank. Die beddegoed was pynlik netjies en pragtig met linte gebind. Ek sal definitief die verblyf aanbeveel. Ontvangs was gasvry en warm.

Deon H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H
Gesin met klein kinders

Wonderlike verassing! Yvonne en Kenny is amazing gashere, vriendelik en baie gasvry.

Die woon-eenheid was vol onverwagte en aangename klein verassings. Ons gesin het só tuis gevoel en ons verwagtinge is oorskry. Die plek is baie netjies en privaat. Daar's ekstra speletjies vir die hele gesin, klomp rolprente, vir couch-potatoes en rustigheid self vir die outdoor natuur junkie. Dit was so lekker om saans weer terug van 'n uitstappie na die woonplekkie te kom. Yvonne en Kenny is dierbare mense met beautiful siele.

Kathleen T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen T
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay at 42 On Adderley.

We used our accommodation as a base while we attended our son's hockey tour. It was ideal as it was close to the schools where he was playing. Our hosts were warm, welcoming and accommodating. In time a new mattress might be required for the double bed. We enjoyed being able to braai in the evening and appreciated their attentive service on arrival, during our stay and on departure.

Anita S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita S
Gesin met tieners

42 on Adderley is goed geleë, met als wat jy nodig het vir lekker verblyf.

Ek en my 2 dogters het vir 'n week daar gebly. Dit was veilig met als wat nodig is vir 'n lekker vakansie.

Suzette E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvolle, netjiese en ruim verblyf met 'n ongelooflike gasvrye gasheer en gasvrou.

Heerlike ruim woonstel, stylvol en netjies en alles wat jy nodig het is daar. Het gevoel soos my eie huis, Yvonne en Kenny is dierbare mense, motor baie veilig. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Jy kan heerlik daar vakansie hou.

Tana K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tana K
Gesin met tieners

Gasvryheid en huisie vol ekstra verrassings.

Heerlik ingerig met mooi dekor en vol ekstra verrassings soos boeke, speletjies en kaarte. Interessante hoekies en heerlike stoepie langs hoofslaapkamer.

Gert D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Gesin met klein kinders

Presies wat ons gesoek het!

Die 4 dae was werklik baie lekker om daar te kuier saam met my kinders, en ons vierjarige kleinkind het dit ook baie geniet! Die eienaars is vriendelik en baie gasvry, sal die gastehuis met liefde aanbeveel!

Jerry V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry V
Gesin met klein kinders

Rustig, aangename, netjiese kuierplek.

Baie netjies, skoon en rustige blyplek. Beveel dit vir seker aan.

Rainette C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainette C
Gesin met tieners

Baie gerieflik, veilig en netjies.

Goeie ligging. Gerieflik, veilig en netjies. Waarde vir geld.

Adaan D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adaan D
Gesin met tieners

Sal definitief nie skroom om weer daar te bly nie.

Eienaar regtig aangenaam. Kan dalk oorweeg om stort toe te maak.

Chrsity D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrsity D
Gesin met klein kinders

A home away from home!

Thank you very much for making us feel so welcome, the guest house is well equipped with everything, you might need and feels warm and cosy. It is situated close to all amenities and shops and definitely value for money.

Elize F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rustig!

Kenny en Yvonne is pragtige mense. Baie vriendelik, gasvry en 42 On Adderley is 'n pragtige plekkie. Ons het baie lekker gebly en kon kom en gaan soos ons wil. Sal definitief aanbeveel.

Hannelie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Gesin met klein kinders

Billike, gerieflike verblyf.

Baie lekker gebly, perfekte verblyf vir klein gesin!

Helen F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen F
Gesin met tieners

Dis was 'n wonderlike plekkie!

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike gasheer en gasvrou, Kenny en Yvonne, sal hulle beslis aanbeveel.

Nicky L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Ek sal die verblyf aan enige iemand aanbeveel.

Keith M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Eienaars het hulself oortref! Sal aanbeveel vir diegene wat wil wegkom van alledaagse dinge. 'n Kreatiewe plek.

Romaine S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romaine S
Gesin met klein kinders

Baie baie gawe mense - mooi geriewe.

Baie gawe en vriendelike mense. Plekkie is goed gesorg en het 'n luukse atmosfeer. Sal beslis dit aanbeveel!

Esda H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esda H
Gesin met tieners

Wonderlike plek.

Wat 'n voorreg om hier te bly vir 11 dae. Hoogs aan te beveel. Yvonne en Kenny is baie gasvry. Die plek is stylvol versier en het alles wat mens nodig het vir selfsorgverblyf. Ons sal definitief weer hier bespreek. Dankie Yvonne en Kenny.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful place.

We had the privilege to stay here for 11 days. Will highly recommend. Yvonne and Kenny is most welcoming. The place is decorated with style and taste and have everything you need for a self-catering experience. We will most definitely book our spot here again. Thank you Yvonne and Kenny.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

42 On Adderley's terugvoer

Good day Esda,

Thank you for your lovely review. We loved having you and your family stay with us and would welcome you back anytime.

We also thank you for looking after the flat for the duration of your stay.

42 On Adderley
Helen B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B
Saam met vriende

Vriendelik en gasvry. Uitstekend.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die gasheer en dame was vriendelik en behulpsaam en die eenheid was skoon en netjies. Net een opmerking. Die 'bunker bed' in die sitkamer was uiters ongemaklik en hard. Selfs vir kinders is dit nie gepas nie. Verder het ons geen problem gehad nie. Ek sal dit aanbeveel vir 2 grootmense en nie vir 4 grootmense of 2 grootmense en 2 kinders nie.

Elmarie B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met tieners

Wonderlik!

Puik kliëntediens, pragtig.

Lourens K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Hierdie is 'n lekker rustige plek om te bly, ons gesin was in ons noppies gewees.

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 42, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlMTMxNWFkLWViZDQtNGZjNS1hYzg3LTk4MTg1YTVjYmY1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 4) 71 5 1 5 42 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.948879 22.467244
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!