42 The Shades
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
42 The Shades is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die veilige Shades-kompleks in Umhlanga, oorkant die pad van die deurgang na die hoofstrand. Die Shades-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het dakwaaiers.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en ander klein toebehore. Die kombuis het ook lugversorging. In die eetarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Dit sitkamer het 'n dakwaaier en 'n platskerm-TV met DStv-kompak.
Die sitkamer het skuifdeure wat toegang bied tot 'n balkon met ingeboude braaigeriewe, buitemeubels en gedeeltelike see-uitsigte. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 113
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang