Centurion Akkommodasie by 42onKing | LekkeSlaap
+18

42onKing

B&B
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 42, Irene , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 180 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

42onKing is in die geskiedkundige Irene in Centurion tussen Johannesburg en Pretoria geleë.

Die gastehuis het 4 kamertipes wat almal smaakvol versier is en koningingrootte-, koninggrootte- of enkelbeddens het.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskassie met drankies en koffie- en teemaakgeriewe. Ekstra komberse, waaiers, verwarmers en warmwaterbottels word voorsien.

'n Volledige ontbyt word elke oggend bedien en aandete is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar. Ons voorsien veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Die buurt word 24 uur 'n dag deur 'n sekuriteitswag gepatrolleer.

Irene Dairy Farm is 'n aktiewe melkplaas 2 km van die gastehuis af. Daar is allerhande produkte te koop en 2 restaurante op die perseel. Daar is ook 3 winkelkomplekse binne 'n 6 km radius vanaf die gastehuis. Verskeie restaurante, asook gholfbane, hospitale en Rietvlei-natuurreservaat is binne maklike bereik van 42onKing. Die gastehuis word ook benut deur reisigers wat spesifiek vir skolesport reis, veral na Cornwall Hill College wat 2 km van 42onKing af is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kingstraat 42, Irene , Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 42, Irene , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtcLSMFylrlNDtKbZLSXPa8Qnoim1pY6rpa30QAK5dS9LBeAQxI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (vir 2 persone) 42 King Street Irene 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.869075602928 28.21828186512
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za