43 Harbour View Heights
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Boulevard, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
43 Harbour View Heights is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers in Durban, met slaapplek vir tot 4 gaste.
Albei slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en albei badkamers is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie woonstel bied 'n rustige vakansie-ervaring en is net 5 minute van die strand en uShaka Marine World in Point Waterfront geleë. Die eenheid is volledig toegerus met linne, handdoeke, kombuistoestelle, WiFi en 'n slim-TV. Een veilige parkeerplek is beskikbaar, en die gebou bied 24-uur-sekuriteit. Gaste sal ook maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en kafees binne loopafstand geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 5 Timeball Boulevard, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Boulevard, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang