Amanzimtoti Akkommodasie by 43 Stella Maris | LekkeSlaap
+18

43 Stella Maris

2 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 10 Aug 2020 tot 17 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

43 Stella Maris is in Amanzimtoti geleë en bied gehalteverblyf in 'n vakansiewoonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook wasgoedgeriewe op die perseel.

Parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en daar is ekstra parkeerplek vir 'n tweede voertuig teen 'n ekstra koste per dag.

Die eenheid is naby die hoofstrand, Splash Water World, Funland, restaurante, 'n winkelsentrums en verskeie geriewe en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by 43 Stella Maris sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 43 Stella Maris
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Strandweg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 43 Stella Maris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqrFodCzpWO1YTNDeWwXY3LBju22M5NjIgiVYso0MeRCv4Tfto0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.051934637259 30.888138245784
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za