Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 Bayhill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurstweg 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

44 Bayhill is 'n pragtige gesinshuis met 'n uitsig oor die rivier wat deur die White River Country Estate vloei.

Hierdie huis is geskik vir 8 gaste en het 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is individueel gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis het 'n moderne ontwerp. Die leefarea het gemaklike banke, 'n slaappbank vir 2 kinders onder 12, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met 8 stoele.

Daar is 'n ruim kuierarea wat rusbanke, bordspeletjies en oefentoerusting het.

Die buite-area spog met 'n stoep met buitemeubels en 'n kroeg wat 'n uitsig oor die swembad en die grasperk wat na die rivier lei bied.

Sonkrag is vir minimale beurtkrag-onderbrekings geïnstalleer.

White River Country Club is omring deur boomplantasies langs die oewer van die Witrivier en spog met 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies en ander geriewe vir tennis, muurbal, krieket en hokkie.

Slaapplek

’n Bespreking by 44 Bayhill sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • Pinehurstweg 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurstweg 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf900a70d285d18113a5a827db0bcef06737cdffe920f8f01aa08ca4bfaa107576e68e0cead643a9050af2e5d51220f6d8642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 11 Pinehurst Drive White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.282716686423 31.007195262566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem