15% af Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Clarens Akkommodasie by 44 Golf Villa | LekkeSlaap
+19
+19

44 Golf Villa

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf Villa 44, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

44 Golf Villa bied slaapplek aan 4 gaste en is op die Clarens Gholflandgoed.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers met ondervloerse verhitting en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gaskaggel.

Die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe en 'n buite-eetarea. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Gaste kan gholf speel en verskeie restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye en die Basotho Cultural Village besoek. Die area bied ook doendinge soos vierwielmotorfietsry, bergfietsry, voetslaan, stap, 4x4-roetes en riviervlotvaart.

Slaapplek

’n Bespreking by 44 Golf Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 44 Golf Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Golf Villa 44, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 44 Golf Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf Villa 44, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIktrphKa9BntwZ6GJ47m48idjIIhI5btNpdrS44bOQNeu5m30X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 020  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 44 Golf Villa Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.50396 28.42548
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za