LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 44 on Brownlee | LekkeSlaap
+12

44 on Brownlee

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir 44 on Brownlee
Netheid
5.0/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Amelia K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wat n fantastiese plekkie om te oornag. Die beddegoed is van hoogstaande gehalte. Bad en stort geriewe is uitstaande. 'n Lekker groot bad wat glad nie beknop is nie. Dis rustig stil en goeie waarde vir geld. Veilige parkering. Baie goed in stand gehou. Het al vantevore daar oornag en sal weer so maak. Baie rustig en stil. Dankie vir uitsonderlike diens. Lugverkoeling wat werk. Wow.

44 on Brownlee's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons sien uit om julle weer te sien.

44 on Brownlee
Frikkie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam as oornag-fasiliteit.

Netjies en skoon. Gemaklike en gerieflike oornag eenheid.

Amelia K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Al probleem wat ek gehad het was die betaling, wat sy nie kon opspoor nie, maar uiteindelik reggekom.

Frank M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frank M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen kliëntediens nie.

Ontvangs was bloot die oorhandiging van ‘n sleutel, geen verduideliking van waar die restaurant is wat op die webtuiste genoem is nie of hoe dit alles werk nie, die dame was bloot haastig om huis toe te gaan. In ons kamer was geen glase nie en net 1 mes en een vurk! Verder was daar geen wag vir sekuriteit nie. Kamers is nuut gebou en baie netjies.

David M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stop. Everything clean and clinical but no staff available to handle any small query/request.

See stars.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brownleestraat 44, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANcknBocLkxUmDPgDG2kppgjqiJDa5qlXP3hQOJKGO5WCxT16ot?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 44 Brownlee Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.541090934008 29.416973712303
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!