Hoedspruit Akkommodasie by 444 on Taaibos | LekkeSlaap
+29

444 on Taaibos

Selfsorg
Spesiale Aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 16 Des 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 444, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 R2 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

444 on Taaibos is 'n selfsorgvakansiehuis in Hoedspruit, 17 km vanaf die Kinyonga Reptielsentrum en 42 km vanaf Lissataba Privaat Wildreservaat.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is hoekbaddens en buitestorte in 2 van die en suite-badkamers en die ander badkamers het groot instapstorte.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi word voorsien.

Die vakansiehuis bied verskeie skadukolle waarin gaste kan ontspan en 'n sonnige swembaddek met 'n uitsig oor die bos. Daar is wildritte, staproetes, voëlkykgeleenthede, perdryroetes en fietsroetes op die landgoed. As gaste mal is oor fietsry, kan hulle 'n fiets plaaslik huur om die area te verken, of die eienaars kan 'n motorhuurdiens reël.

Slaapplek

’n Bespreking by 444 on Taaibos sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Taaibosstraat 444, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 600
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
was R3 600
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 444, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA499ffa4ac040984a8df4d0bb6e9862723c3f444f825981525a39489ad42e47dd6782c59ad98c98513d6a7c590db3b37bb5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 600, nou Vanaf R2 700  per nag (plek vir 8) 444 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.345767 30.966407
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za