45 Alan Drive
Opsomming van Resensie
Gavin S - Des 2020
Gemiddeld
We slept over for 3 nights in December.
45 Alan Drive's terugvoer
Dear Gavin
Thank you for your kind feedback we hope to see you and your wife soon again. Wishing you the best for 2021.
Regards
Pieter
Siphokazi S - Okt 2020
Gemiddeld
Money well spent!
45 Alan Drive's terugvoer
Thank you for you feedback Siphokazi it is appreciated. We hope to be of service again soon! Have a great day.
Kind regards,
Peter
Marjorie H - Des 2019
Gemiddeld
I cannot think of anything that could be improved.
45 Alan Drive's terugvoer
Marjorie, thank you for your feedback. It is appreciated. We hope to see you again soon. May 2020 smile upon you and your loved ones.
Kind regards,
Pieter
Wendy M - Apr 2019
Gemiddeld
Lovely clean and very accommodating owner.
Janine O - Jun 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Excellent.
Lovely place, clean and neat. Ideal accommodation for business trips.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
45 Alan Drive's terugvoer
Thank you for being a lovely guest. Regards
Pieter
Joppie S - Des 2017
Gemiddeld
Baie netjies, baie privaat. Was ideaal vir ons behoefte. Goeie ontvangs.
45 Alan Drive's terugvoer
Goeiedag Joppie en Marie,
Dit was gaaf om julle te huisves. Ons kyk daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Pieter en Leona
Stephan R - Okt 2017
Gemiddeld
Kamer was gerieflik en die gasheer baie hulpvaardig en aangenaam.
45 Alan Drive's terugvoer
Goeiedag Stephan.
Dit is altyd 'n plesier om gaste gelukkig te maak. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit motiveer ons om uit te sien om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete.
Pieter en Leona
Petro J - Jun 2016
Gemiddeld
Baie aangename en netjiese verblyf.
45 Alan Drive's terugvoer
Beste Petro
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Ons waardeer gaste soos julle ook baie!
Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Pieter & Leona
Alida J - Mrt 2016
Gemiddeld
Uitstekend!
45 Alan Drive's terugvoer
Baie dankie Pierre en Alida, dit was great om julle hier by ons te kon hê! Ons hoop regtig ons gaan julle weer sien.
Groete en vred tot volgende keer.
Pieter
Mario D - Jan 2016
Gemiddeld
Dit was 'n verskriklike mooi en skoon woonstel.
45 Alan Drive's terugvoer
Baie dankie Mario - dit was great dat julle hier by ons gebly het! Baie dankie - julle was ook wonderlike gaste! Voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou geliefdes. Groete
Pieter
Amnda D - Jun 2015
Gemiddeld
Wonderlik!
Rachel L - Okt 2013
Gemiddeld
Lekke!
Chantal B - Jul 2013
Gemiddeld
Fantasies!
Rene P - Jun 2013
Gemiddeld
Lekker
Erica R - Mei 2013
Gemiddeld
A Home-From-Home Experience, filled with Warmth and Friendliness. AWESOME STAY :-)
Leah C - Apr 2013
Gemiddeld
Uitstekend
Eduard T - Mrt 2013
Gemiddeld
Apartment in a safe and quiet area, no sound disturbs your sleep at night
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alan-rylaan 45, Walmer Downs, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom