LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 45 Broadway Lodge | LekkeSlaap
+19

45 Broadway Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 26 resensies vir 45 Broadway Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.1/5
Diederick K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Diederick K
Enkelreisiger

Dit was baie lekker.

Keep up the good work.

45 Broadway Lodge's terugvoer

Thank you, we look forward to welcoming you again:)

45 Broadway Lodge
Sylvia B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangebaam behalwe krag probleme (nie loadshedding nie).

Woonstel was pragtig skoon en netjies. Vrydagnag was daar loadshedding wat ons nie gepla het nie maar Saterdagoggend was die krag 8uur afgeskakel om werk in die kantoor wat in die hoof huis is te doen. Ek voel hul moes ons net in kennis gestel het of die werk doen wanneer daar nie gaste is nie. Ons het 10uur vertrek en toe sou hulle nog 30 min besig wees. Dit het veroorsaak dat ons niks kon drink nie en ek my hare nie kon droog blaas nie.

45 Broadway Lodge's terugvoer

Hi, thank you for the review received.
Our humblest apologies for the inconvenience caused to you, the electrical circuit breaker on the main board that serves the entire lodge was damaged due to the loadshedding and was sparking, which posed an extremely dangerous hazard if it was not replaced. This was unforeseen and was not pre-planned.
This wiring had to be replaced from the municipal outlay on the road to the premises.
Please accept our apologies and we look forward to welcoming you again.

45 Broadway Lodge
Cornel H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel H
Besigheidsreis

It was not bad.

Shower and room needs to be cleaned properly.

Claudine M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Claudine M
Gesin met klein kinders

Baie privaat en skoon.

Lekker privaat. Goeie ontvangs maar geen diens vir res van ons verblyf.

Sav G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sav G
Enkelreisiger

Clean, comfortable, convenient.

Not the most modern - needs some repairs and maintenance but if you don't look too closely it was fine for the purpose of just having a clean bed for the night.

Rinae K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rinae K
Gesin met klein kinders

It's a very peaceful place, private space, clean and well taken care of.

Broadway is a very peaceful place, very clean and neat, very private and well organised.

45 Broadway Lodge's terugvoer

Thank you Rinae, we look forward to welcoming you again!

45 Broadway Lodge
Ap K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ap K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Dit was 'n kort tydjie ons het net 'n kamer nodig gehad om in te slaap. Het nie kans gehad om ontbyt te eet nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Adequate.

It was a short stay so really only used the room to sleep in. Did not get a chance to try breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

45 Broadway Lodge's terugvoer

Thank you for your feedback. We look forward to accommodating you again :)

45 Broadway Lodge
Majella V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Majella V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Naby uitval roetes en King Shaka swembad. Goeie waarde vir geld.

45 Broadway Lodge's terugvoer

Thank you for the feedback, we look forward to welcoming you again!

45 Broadway Lodge
Mangaliso S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mangaliso S
Besigheidsreis

45 Broadway Lodge is a fantastic place, clean and very affordable.

I would recommend it to my friends.

Dorothy C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dorothy C
Gesin met tieners

Aaklig.

Dit is glad nie wat ek verwag het nie. Die advertensie se foto en die kamers wat ons ontvang het is glad nie dieselfde nie. Sal nooit daar gaan bly nie en ook nie mense aanbeveel nie.

Leon F - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon F
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Die foto's op die webwerf oor-verkoop ongelukkig hierdie plekkie. Nie veel aandag word aan onderhoud gegee nie. Die eenheid was tog skoon en netjies, maar algemene onderhoud sal wonders doen vir die plek.

Hans M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M
Besigheidsreis

Gerieflik veilig!

Dit was lekker en skoon. Ligging ideaal.

Adrian G - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian G
Enkelreisiger

Basic, comfortable and clean.

Delivers what it promises.

Keith B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Keith B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointed.

This B&B has deteriorated and now is nothing like it appears in the photos on your website. The whole place (and the room we were in) is generally run-down and tatty, past its best. I will definitely not return there and also will not recommend it to anyone.

Ezile S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ezile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gemaklik gebly en die eenheid was skoon en netjies.

Eenheid was skoon en netjies. Alles was in 'n goeie toestand, het lekker gebly. Die buitekant van die lodge benodig wel 'n bietjie aandag.

Danel L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontbyt was nie ingesluit soos bevestig op kwotasie nie.

Ons was baie ongelukkig met die diens wat ons by 45 Broadway Lodge gekry het. Ek het spesifiek gevra of ontbyt ingesluit was in die prys en daar is vir my op beide my aansoeke bevestig dat ontbyt ingesluit is. Met ons aankoms het ek die dame gevra hoe laat ontbyt is die volgende oggend en sy het gesê dat dit nie ingesluit is nie, maar dat sy wel sal uitvind en ons sal laat weet. Ons het geen terugvoer gekry nie en het toe self plan gemaak om ontbyt te kry die volgende oggend, wat beteken het dat ons later by ons volgende bestemming uitgekom het as wat die plan was. Die kamer self was baie netjies.

Liesel A - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Liesel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en privaat.

Hulle moet net asseblief kyk na die gordyne en die bank was ook vuil.

Maureen N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maureen N
Besigheidsreis

Disappointing.

When we booked the breakfast was included and when we got there to eat breakfast the lady that works for Nasarene said that we had booked without breakfast. But it was written that the buffet is for every guest. Also, when we asked to use the pool they said they are still going to clean it. Therefore things were promised that aren't offered to guests. Not even the inside looks like the pictures. I will not recommend this place to anyone.

Beverly C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Beverly C
Saam met eggenoot / lewensmaat

I travel quite a bit, so I experience a vast variety of accommodations.

We were highly disappointed with the state of the flat when we arrived. 1. The cold shower tap was not working, so we experienced only piping hot water with no cold. 2. The toilet didn't have a door, but we are aware that some places cater like this. 3. We waited for 2 hours to toast a sandwich as the stoves were not working. 4. The apartment sliding door was not locking, so were never able to leave any valuables behind. We were impressed that upon reporting the issues repair men came to fix the tap and the stove. We were told that the numbers on the dials of the stove were in reverse. It would have taken a few seconds to inform us of this fact upon arrival. Being self-catering accommodation, we were highly disappointed that we could not cook at all prior to this, having spent money on groceries for 5 days, this had to go to waste. I have in my personal capacity experienced backpackers lodging of a higher standard than this. This self catering flat is definitely not a 3 star and were disappointed to discover this. Although it was fairly clean,apart from the the condom wrapper under the bed, we would definitely never return and would sadly not recommend this accommodation to any friends. I would also like to add that although it never affected us, the gardens were very run down and not kept at all. The grass clearly had not been cut in months. This is not 3 star accommodation, it should be re-rated. I would like to add that the owner was very helpful in giving info and the cleaner was also very friendly.

Salome P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner and staff are very friendly

The service was extremely fantastic.

Ronel F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens en fasiliteite.

Eerstens is die plek baie moeilik om op te spoor. Tweedens is die diens swak. Ons het nie een keer die bestuur van die plek gesien nie, net die "nanny" met 'n huilende baba op die heup. Ons moes vra vir handdoeke, daar was geen. Die badkamer se vuilgoeddrommetjie het nog die vorige gaste se vullis in gehad. Die koue kraan van die stort het nie gewerk nie?! Laastens was daar geen antwoord op ons geklop toe ons 8 uur die oggend wou vertrek nie. Die sleutels het ons toe maar deur die oop venster gegooi en van buite die interkom gedruk om te vra dat hulle die hek moet toemaak nadat ons uit is. Die parkering is ook nie naastenby voldoende nie. Definitief nie die moeite of geld werd nie.

Johannes M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek is nie opgewonde oor die verblyf

Ek soek vinnege dien

Bongani Z - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bongani Z
Gesin met klein kinders

Good place to stay at with family

It was wonderful to be at 45 Broadway Lodge. Nice and easy placement of items and easy access to main entertainment spaces.

Pamela M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela M
Saam met vriende

Located at a very convenient place, not far from banks and beaches. Safe place.

It is a very safe and convenient place to be at. Not located far from the beaches. The staff are very friendly, and I would definitely recommend 45 Broadway Lodge to other people.

Dennis M - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis M
Saam met vriende

Definitely would recommend it to a friend. in fact, i already have!

I had a great experience. The rooms were comfortable, clean and the place is located in a nice and quiet area. I was pleased with it.

Safiyia S - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Safiyia S
Gesin met klein kinders

Satisfactory

It was satisfactory and met our needs.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swapo-weg 45, Durban noord, Durban, 0051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5MDMwZjVmLTYyZjctNDM5Ni1iN2IwLTJkNGNlODI5ZTA2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 45 Swapo Road Durban North 0051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 11:00 -29.787900328051 31.044214367867
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!