Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 on Benno

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bennoweg 45, Springfield, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

45 on Benno is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié spasie het ook 'n etenstafel. Die hoofslaapkamer het 'n sitarea met 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby talle winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Bennoweg 45, Springfield, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bennoweg 45, Springfield, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99b7e9461e6aa01b853ff450dd07b0321bd620700f61b06bc578a23407d9a4f013f5bb403b0e32075f75909a028aaabce741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 45 Benno Road Springfield 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9824901 25.5446544
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem