45 on Melkhout
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Melkhout Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
45 on Melkhout is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die rustige dorpie Pearly Beach, wat gesinne en vriende 'n ontspannende kuswegbreek bied.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of slegs 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n enkelbed en deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n knus kaggel en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan ook buite ontspan en gebruik maak van die braaigeriewe.
45 on Melkhout is slegs 59 meter van die strand af geleë en is perfek geleë vir kusavonture, met maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en nabygeleë parke vir kinders, wat dit 'n ideale seewegbreek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 Melkhout Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Melkhout Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang