45 on Widenham

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

45 on Widenham is in die klein kusdorpie Umkomaas geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n oopplan-kothuis op die eienaars se perseel.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie en 'n leefarea.

Die ligging bied toegang tot die strand en is ideaal vir duikers siende dat die Aliwal Dive Centre slegs 2,2 km vanaf die verblyf is. Daar is lugversorging.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 45 On Widenham gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false