Umhlanga Akkommodasie by 45 Sea Lodge | LekkeSlaap
+8

45 Sea Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

45 Sea Lodge bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstel met 'n lieflike see-uitsig. Dié woonstel is in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer lei na 'n balkon.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en 'n -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied 'n lieflike see-uitsig. Die sitarea lei na balkon. Die eenheid het plafonwaaiers.

Daar is kelderparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad in dei kompleks. Die kompleks is naby die strand, promenade en Umhlanga Village. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 45 Sea Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 45 Sea Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 45 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANEeXt8QIklljKfjlSlJrxV036ZxeOn6gMu8tTJyjLzcC1fS0Mc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 28 Lagoon Drive Sea Lodge 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.721773023924 31.088470720238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za