Clarens Akkommodasie by 454 Berg Str | LekkeSlaap
+71
+71

454 Berg Str

  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 16)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Bergstraat 454, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

454 Berg Str is nie jou gewone gastehuis nie, en definitief die beste in Clarens.

Die drieverdiepinghuis is volledig toegerus en het 3 en suite-slaapkamers en 2 solderkamers. Dit bied slaapplek vir altesaam 13 gaste. Daar is 2 koninggrootte-beddens, 3 koningingrootte-beddens, 1 enkelbeddens en 1 slaapbank beskikbaar. Ekstra fooie kan gehef word op groepe groter as 10. Die derde slaapkamer is 'n aparte woonstel met 'n dubbelslaapbank en 'n kombuisie. Die eenheid beskik oor gemaklike beddens, 'n slaapbank, selfsorgfasiliteite, 'n gimnasium, sauna, Jacuzzi, en tweede Jacuzzi-bad, WiFi, 3 TV's met volledige DStv, 'n pooltafel-kamer en volledig toegeruste buitekroeg met 'n enorme grootskerm-TV. Die huis bied ook asemrowende uitsigte oor Clarens en Golden Gate met 2 ekstra uitkykdekke hoog in die berge wat met 360°-uitsigte spog. Om in hierdie huis tuis te gaan is werklik 'n avontuur.

'n Braai-area en veilige parkeerplek is ook beskikbaar en daar is 'n skoonmaakdame en opsigter byderhand indien nodig.

Clarens is 'n gewilde wegbreekplek vir stadsjapies van onder andere Johannesburg, Bloemfontein en Durban. Clarens staan bekend vir die skouspelagtige sandsteenberge en die wonderlike klimaat. Dit is een van die mooiste plekke in Suid-Afrika en is onlangs bekroon as die area met die beste forelvisvangwaters in die land. Die Golden Gate Hoogland Nasionale Park met indrukwekkende sandsteenformasies en klowe is net 16,9 km van Clarens af.

Slaapplek

’n Bespreking by 454 Berg Str sluit in:

Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 454 Berg Str
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bergstraat 454, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 454 Berg Str het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Bergstraat 454, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1Y2Q0ZWFjLTRhOGUtNGE0Zi1iODI0LTczMDJjMzE5NWU1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 16) 10 5 1 5 454 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 13:00 -28.508891 28.418373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za