46 on Allcock
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allcock-straat 46, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
46 on Allcock bied gerieflike oornagverblyf op die eienaars se perseel in Colbyn, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Die eenheid is naby die Loftus Versfeld-stadion, winkelsentrums, talle restaurante en hospitale geleë. Die Colbyn-area word nie tans deur beurtkrag beïnvloed nie
Verblyf word in 'n pragtig ingerigte kamer en 'n woonstel, albei met privaat badkamers, gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond en mikrogolfoond toegerus is en die luukse kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke eenheid het sy eie privaat ingang en gaste deel die buitebraai en swembad. Elke eenheid het geriewe soos 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Allcock-straat 46, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink 46 on Allcock het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Colbyn Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allcock-straat 46, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom