46 on Isundu Road
5 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isundu-rylaan 46, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
46 on Isundu Road is in die kusdorpie Amanzimtoti, net suid van Durban.
Dié selfsorgeenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 dubbelstapelbeddens. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die leefarea.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste. Daar is platskerm-TV in die leefarea met sekere DStv-kanale en gratis WiFi word voorsien.
Die perseel bied veilige, onderdak parkeerplek vir 4 voertuie, 'n plonspoel en 'n ingeboude braai.
Slaapplek
’n Bespreking by 46 on Isundu Road sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.4 uit 5van 5 resensies vir 46 on Isundu Road
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ligging
- Isundu-rylaan 46, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 46 on Isundu Road het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isundu-rylaan 46, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom