+12

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs 4 volwassenes word in die eenheid toegelaat, tensy dit voor u verblyf met die gasheer gereël is. Rook is verbode in die woonstel. Harde musiek word nie na 23:00 toegelaat nie. Geen wanordelike gedrag sal op die perseel geduld word nie. Partytjies of funksies vir skares groter as vier mense sal nie toegelaat word nie.
Toestemming van die gasheer/gasvrou moet verleen word voordat besoekers die perseel mag betree.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Maak asseblief seker dat die woonstel teen 10:00 ontruim word op gereëlde dae wanneer die woonstel skoongemaak sal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

46E Mira Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3232463b7fab14046dd643dec86f0060d1ff02cd74e9ce30d6ee7ff675ed435eaea20602b9474f7ab3d7210c2fc7e5dfc74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 46E Mira Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1945665 22.0321786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang