Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47th on Howard

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardlaan 47, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

47th on Howard is 'n gastehuis in die hartjie van Knysna. Dis na aan die manjifieke Knysna-strandmeer, een van die juwele van die Wes-Kaap se beeldskone Tuinroete, geleë.

Ons bied verblyf in 8 gastekamers, met balkonne en ekstra-lengte koninggrootte-beddens. Elke ruim gastekamers het 'n 'n stort en is elegant gemeubileer. Die kamers het ook geriewe soos koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi is regdeur beskikbaar.

Gaste kan 'n heerlike braai in die gemeenskaplike swembad-area geniet. Of gaan speel gholf by een van die nabygeleë bane. Jy kan ook net terugsit en die stilte in die sitkamer geniet. Die lodge is die ideale basis vanwaar die Tuinroete verken kan word. Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos walviskyk, wyn- en bierproeë en seil.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 47th on Howard
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Howardlaan 47, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 47th on Howard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardlaan 47, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65cf47b38bff5001fab7963b84943fa9aca2e44b3b3d7998c0b3065b9fa3a5747d76f64932f3417bc1ce1523a06ce056eafc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 47 Howard Avenue Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059531 23.083852