Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 Long Island

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R560 administrasiefooi en R725 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die reëls van die kompleks moet nagekom word en sal met aankoms voorsien word.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Rook is verbode en geen funksies, partytjies of Rage-studente word toegelaat nie.
Indien gaste die reëls oortree sal 'n beote van R1000 onmiddelik gehef word.
'n Ekstra skoonmaakdiens en skoon linne kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 70, Long Island 48, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03cefb3b953425358d1318908ea3553d701ecea3b125283041f28a8fa7756a5a479bbd9375a2d98a5a3c0a08d09812179537?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 70 Ocean Drive 48 Long Island 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.521898799483 31.224678754807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem