Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 on Main

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 95

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 48 on Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sunya J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunya J
Gesin met klein kinders

Burger is 'n absolute fantastiese host. Ons het dit baie geniet. Die eenheid is baie netjies, dit is presies soos op die foto's. Ons sal definitief weer van 48 on Main gebruikmaak.

Die eenheid is baie veilig en modern. Burger is baie aangenaam en is altyd beskikbaar. Baie dankie vir 'n fantastiese verblyfervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph K
Saam met vriende

Die hele ervaring was baie lekker.

Ons het meestal binne huis gewees as gevolg van die weer, maar alles was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petty V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petty V
Saam met vriende

Baie gerieflik en lekker gekuier!

Baie goeie ligging, maar toegang aanvanklik bietjie omslagtig! Eienaar egter baie hulpvaardig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot in the middle of Sea Point.

Centrally located with a wide variety of shops, restaurants and cafes all nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 48, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd46d51046f23ae747c2fc0cb55584a5318eb39aad5fdc719046edb66cef0ba3deb684aadab0ba01cd9235259dcc371f683db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 48 Main Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9091182 18.395694
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem