Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 on Main

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 119

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir 48 on Main
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Deon J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustg en veilig.

Sal dit aanbeveel vir enige mense wat rustigheid benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek met genoeg spasie.

Slaapplek was netjies en die badkamer was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met vriende

Dit was 'n lekker wegbreek.

Ons wou net 'n rustige naweek in Struisbaai hê, en dit is wat ons gekry het! Hoewel daar 'n yskassie en mikrogolf is, is daar nie eintlik plek om iets te maak om te eet nie, gaan eet maar liewer uit. Struisbaai en Agulhas het lekker eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net slaapplek.

Dit is gerieflik vir iemand wat net slaapplek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Main se terugvoer

Goeie Middag Kobus,

Dis jammer dat jy so onsmaaklike ervaring gehad het by my instansie. Teen R550 per nag vergelyk ons plekkie baie goed met ander in Struisbaai. Ons wil wel graag almal se verwagtinge oortref en is heeltemal gelukkig om ander verblyf vir ons gaste te soek indien hulle ons dadelik van hulle ongelukkigheid in kennis stel.

Kom gerus weer en dan soek ons volgende keer vir julle iets anders wat julle beter pas.

48 on Main
Hester B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, vinnige 2 dae.

Netjiese, skoon plekkie vir 'n vinnige kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna-lee O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna-lee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kliëntediens.

Beste kliëntediens. Baie goed verwelkom en gedurig aanbevelings gegee om verblyf te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizandra B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n nice plekkie.

Dit was 'n baie nice, gerieflike plekkie gewees. Daar was goedjies wat ons nie verwag het nie, bv. 'n fan. Plek was netjies en skoon gewees toe ons arriveer. Baie vriendelik gewees. Die perfekte plekkie vir 'n paartjie om op wittebrood te gaan of net vir vakansie self. Sal definitief dit aanbeveel vir ander. Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik en lekker naby als.

Was regtig 'n baie gerieflike plekkie, was perfek vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Main se terugvoer

Hi Andrea
Baie dankie vir julle resensie.
Kom gerus weer.
Groete
Stefan

48 on Main
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 48, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bGBN9gmM65oiembnNYYGUmlD5A6AewvuyopZ8v9UTaWizAwKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 48 Hoofweg Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.798745354277 20.048058472387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem