Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 St Blaize Holiday Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Blaize 48, Linkside, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 475 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

48 St Blaize Holiday Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Linkside, Mosselbaai. Dit bied slaapplek aan 3 gaste.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne voorsien word, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n induksieplaat, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, en eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n kuierarea met gemaklike sitplek en 'n braai met uitsigte oor die see. Dit is die perfekte plek vir gaste om te ontspan en gehaltetyd saam deur te bring.

Die woonstel het ook 'n enkelmotorhuis en 'n binnehof.

Slaapplek

’n Bespreking by 48 St Blaize Holiday Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Saint Blaize 48, Linkside, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 475
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 475
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Blaize 48, Linkside, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc01b7ef19699b1c28d1b00153f9bca5ea0828389e2216a02548188b3e7d64b55ef033ddb0f09f8250d0243998e953a27003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 475 per nag (plek vir 3) 48 Saint Blaize Linkside 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1870383 22.1509157
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem