Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 Twist Street

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Linne word vir die dubbel- en enkelbed voorsien, maar gaste moet self linne vir die bank saambring.
Goed-opgeskote troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Geen braaihout word voorsien nie.
Geen tente of karavane word toegelaat nie.
Let dat die verblyf slegs die onderste verdieping van die huis insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twiststraat 48, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAActacbSzsRrAsjSOrHzFKfBJt9TLfnNil6YLQRmkwV70t8snYhi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 9 5 1 5 48 Twist Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.661457 19.491032
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem