Impala Park Akkommodasie by 4OpFick B&B | LekkeSlaap
+17

4OpFick B&B

7 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fick-weg 4, Bardene, Boksburg, 1460, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R450 R405 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

4OpFick B&B bied gerieflike verblyf in die lowergroen voorstad Bardene in Boksburg. Ons is net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en dus ideaal geleë vir gereelde besoekers aan Johannesburg - sakereisigers óf vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers. Ontbyt kan gereël word teen ekstra koste.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sit- en eetarea, 'n swembad en braaigeriewe. Gaste kan hul dag afskop met 'n heerlike Kontinentale ontbyt wat in die eetarea bedien word. Ons kan ook 'n ontbytpakkie voorberei vir dié wat vroeg uit die vere is. Ontbyt kan teen ekstra koste gereël word.

4OpFick B&B is gerieflik geleë met winkels, 'n Virgin Active-gimnasium en konferensiesentrum maklik van ons af bereikbaar. Die Boksburg-meer is gewild vir bootvaart, visvang, watersport en voetslaan. Die East Rand Mall is net 3 km ver. Dis een van die grootste winkelsentrums in Johannesburg en bied 'n verskeidenheid winkels en vermaak. Ons is ook minder as 'n halfuur vanaf Emperors Palace en Carnival City.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir 4OpFick B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Fick-weg 4, Bardene, Boksburg, 1460, Gauteng
  • Gaste dink 4OpFick B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R450
Vanaf R405
per nag (plek vir 2)
was R450
Vanaf R405
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fick-weg 4, Bardene, Boksburg, 1460, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMTE1OTNjLTkyMmYtNDNjMC04NzYwLWJkZmU2ZmE5MmVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R450, nou Vanaf R405  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Fick Road Bardene 1460 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.1751739 28.270108
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za