LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering | LekkeSlaap
+48

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Camp Straat, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige restaurant- en kafee-kultuur. Die middestad is slegs vyf minute weg en jy sal jouself in die hart van Bohemiese Langstraat vind of in inkopiesentrums en 'n aantal ander aantreklikhede soos: die bekende Mount Nelson Hotel, die V&A Waterfront, Groenpunstadion en teaters. Dit is 'n maklike tien minute se ry na die populêre strande van Kaapstad soos Kampsbaai en Clifton. Kaapstad Internasionale Lughawe is dertig minute se ry weg en daar is maklik toeganklik van die N2 af. Publieke vervoer is naby en 'n lughawe-pendeldiens kan gereël word.

Tafelberg is in die straat op, en dit is 'n maklike stappie teen Leeukop uit met alewig veranderende uitsig van Kaapstad. Vir jou aandete het jy 'n keuse van meer as 20 restaurante en 'n paar snoesige kroeë binne 'n paar minute se loopafstand van ons af. 'n Aantal genoeglike delikatessewinkels is ook naby. Kies uit 'n veskeidenheid wegneem-spyskaarte en plaas 'n bestelling by Mr Delivery wat jou maaltyd op jou drumpel sal aflewer.

1. Die Gastehuis bied en suite-dubbelkamers en/of en suite-enkelkamers en is almal deel van kleiner intiemer eenhede, met 'n maksimum van 2 slaapkamers elk. Elke eenheid het 'n volledige kombuis, sitkamer en kan ook verhuur word as 'n volledige selfsorg-eenheid.

2. Luukse, selfsorg-eenhede (1 of 2 slaapkamers en suite) vir kort/mediumtermynhuur met skoonmaakdiens. Elke eenheid is smaakvol opgemaak met 'n mengsel tussen antieke en leermeubels, bied 'n volledige kombuis, sitkamer met platskerm-TV en private braai.

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal vir 'n familie of groep!
Totale aantal kamers: 9 Dubbelkamers (5 woonstelle) Slaap maks 18 volwassenes. (Elke eenheid kan ten minste een kind op slaapbanke akkommodeer.)

Lees asseblief ons terme en voorwaardes.

Fasiliteite

* Eie private ingang.
* Luukse en suite-akkommodasie.
* Platskerm-TV's met DStv.
* Volledige kombuiseenhede. (Yskas, mikrogolfoond, tee-/koffie en skottelgoedwasser)
* Haardroër
* Klokradio langs die bed
* Gemakstoele op afgesonderde patio
* Verwarmer/waaier.
* Digitale kluis. (Gastehuis)
* GRATIS WiFi.
* Kinderakkommodasie op verskeie banke en slaapbanke
* Veilige parkering
* Meeste eenhede het 'n vuurherd
* Sitplek vir 13 op patio

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 5 Camp Straat, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Camp Straat, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6535f0129a50b6268c317ae2061b436003496358bd5187aeba94056a41c6adf84d850d463a1fc7dd371e067ce870a019364c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 5 Camp Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.93432 18.4102
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!