Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Eenheid 1 (Tweeslaapkamer-eenheid: Koninggrootte en 2-Enkelbeddens)
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Eenheid 2 (Ruim tweeslaapkamer-eenheid)
Selfsorg
Eenheid 3 (Ruim eenslaapkamer-eenheid)
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Eenheid 4 (Drieslaapkamer-eenheid)
Selfsorg
Eenheid 5 (Tweeslaapkamer-eenheid)
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls

Slegs die aantal gaste soos op die bespreking gespesifiseer mag van die verblyf gebruik maak.

Die huis is nie geskik vir partytjies, funksies of groepgeleenthede nie.

Harde musiek en luidrugtige geraas word nie op die perseel toegelaat nie.

Kinders is welkom, maar enige kinders onder 16 jaar vereis toesig wanneer hulle van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Die gastehuis is nie geskik vir troeteldiere nie.

'n Lys van kruideniersware sal voor aankoms gestuur word en enige items uit dié lys kan aangekoop en in die woonstel geplaas word voor gaste se aankoms. Gaste sal verantwoordelik wees vir die koste hiervan.

Noodligte is tydens beurtkrag in die slaapkamers beskikbaar.

Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Gaste kan gevra word om die perseel te verlaat indien die reëls nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 5, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6535f0129a50b6268c317ae2061b436003496358bd5187aeba94056a41c6adf84d850d463a1fc7dd371e067ce870a019364c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5 Camp Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93432 18.4102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem