5 Eagle Crescent
6 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Eagle Crescent, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4401, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Eagle Crescent is 'n ontwerpershuis op 'n groot en eksklusiewe perseel met 'n lowerryke woud en lieflike uitsigte. Die vierslaapkamerhuis is op die Zimbali Kuslandgoed en het 'n oopplan-uitleg met groot kuierareas.
Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers, waarvan 1 op die boonste verdieping is. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het ook 'n TV-kamer. Daar is 'n bad en 4 storte.
Die huis het ook 'n pajama-sitkamer vir kinders, 'n klankstelsel regdeur die huis, 'n swembad en 'n kuierarea met ingeboude gasbraaigeriewe. Die groot voordeur en ingangsportaal is oor 2 verdiepings.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die huis het ook lugversorging, 4 TV's met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi.
Daar is 2 motorhuise en 2 oop parkeerplekke vir veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 5 Eagle Crescent, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4401, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Eagle Crescent, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4401, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang