5 Gannet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 Gannet is 'n pragtige vakansiehuis in Glen Marine, 'n rustige kusdorp tussen Simonstad en Vishoek. Die dorp het 'n pragtige uitsig oor die see en op die berg. Dis in 'n bewarea met verskeie staproetes en sandstrande.

Dié selfsorghuis is heeltemal privaat, met 1 slaapkamer en 'n berg- en see-uitsig vanaf die balkon. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolf en 'n ketel. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Dit lei na die balkon met 'n stoeptafel en gemaklike stoele.

Gaste kan swem, branderplankry, langs die kus ry, by verskeie restaurante in die omgewing eet of inkopies by boetieks gaan doen.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Gannet sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Gannet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za