5 Key Largo
Opsomming van Resensie
Refilwe L - Nov 2020
Gemiddeld
Beautiful.
Dumisani L - Nov 2020
Gemiddeld
We had fabulous stay, felt safe at all times.
Mounir R - Nov 2020
Gemiddeld
The place is clean and safe.
Zandre N - Nov 2020
Gemiddeld
5 Key Largo was ongelooflik. Dit was netjies en baie mooi.
Marius P - Sep 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly veilig en skoon.
Christa R - Aug 2020
Gemiddeld
Bes bewaarde geheim naby die strand en see!
Lees meerClaressa P - Des 2019
Gemiddeld
Absolutely stunning place.
Marie D - Des 2019
Gemiddeld
Ongelooflike veilige, lekker skoon, netjiese blyplek met alles en hulle het die beste kliëntediens.
Lees meerAletta M - Nov 2019
Gemiddeld
Great place to stay at.
Shadrack L - Sep 2019
Gemiddeld
Excellent accommodation.
Rochelle G - Jun 2019
Gemiddeld
Excellent stay.
Wolfgang B - Jun 2019
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet. Die eenheid is skoon en kan aanbeveel word.
Nicolette N - Mei 2019
Gemiddeld
Rustige wegbreek.
Vicki S - Mei 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Elsabe B - Apr 2019
Gemiddeld
Dis baie lekker, rus en kuier.
Linda T - Apr 2019
Gemiddeld
Was baie lekker.
Nicolene J - Apr 2019
Gemiddeld
Beste akkommodasie met pragtige see-uitsig.
Lees meerNella O - Mrt 2019
Gemiddeld
Uitstaande, netjiese woonstel met pragtige geriewe.
Reyno L - Mrt 2019
Gemiddeld
Groot netjiese, skoon en veilige verblyf naby die see.
Rita J - Feb 2019
Gemiddeld
Dit was ongelooflik lekker en het absoluut veilig gevoel met die nagwag daar.
Alet C - Jan 2019
Gemiddeld
Awesome ervaring.
Jp V - Des 2018
Gemiddeld
We had a friendly welcome, the place is very neat and clean.
Juanita V - Des 2018
Gemiddeld
Wow, absoluut fantasties.
Lees meerGerda D - Nov 2018
Gemiddeld
Rustig, skoon en netjiese verblyf, lekker naby aan die strand en winkels.
Lees meerNazley B - Nov 2018
Gemiddeld
Perfect place to relax and unwind from the busy city.
Lees meerNonhlanhla H - Okt 2018
Gemiddeld
It was perfect! Best holiday ever!
Amanda V - Aug 2018
Gemiddeld
Pragtig en netjies!
Evelyn H - Aug 2018
Gemiddeld
Het dit geniet.
Danie D - Jun 2018
Gemiddeld
In 13 jaar die beste verblyf by die Suidkus. Vriendelik, netjies, veilig en baie modern.
Lees meer5 Key Largo's terugvoer
Dit was 'n absolute voorreg om my eerste Comrades deelnemers te huisves.
Ronel H - Mei 2018
Gemiddeld
Awesome!
Cynthia K - Apr 2018
Gemiddeld
What a beautiful and cosy unit which is well decorated!
Bettie R - Mrt 2018
Gemiddeld
Absoluut fantastiese blyplek van die beste gehalte.
Celia K - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie lekker en ontspan. Eurika was ook baie vriendelik en behulpsaam!
Annemika G - Mrt 2018
Gemiddeld
Het werklik gevoel of ons op vakansie was.
Lees meerAntoinette M - Feb 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Marlene K - Feb 2018
Gemiddeld
Pragtige, puik en luukse akkommodasie in Doonside Amanzimtoti
Lees meerAnnette M - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjiese eenheid met vriendelike diens.
Vivienne K - Jan 2018
Gemiddeld
The best ever unit I have ever visit.
Lisa V - Des 2017
Gemiddeld
Pragtig verby! Ons het so lekke gebly. Plekkie is skoon en ongelooflik netjies.
Charne N - Sep 2017
Gemiddeld
Heerlike wegbreek! Pragtige blyplek met wonderlike gasvrou.
Jeanette K - Aug 2017
Gemiddeld
Loshande een van die aangenaamste wegbreekplekke ooit!
5 Key Largo's terugvoer
Beste Jeanette en familie,
Dit was 'n groot voorreg om julle te akkommodeer. Wonderlike gaste wat ons graag weer wil sien in die nabye toekoms.
Groete,
Eurika en Eric
Anuschka K - Jul 2017
Gemiddeld
Ongelooflikste skat wat jy ooit in KZN sal vind.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Most amazing treasure you will find in KZN.
Amazing, clean, quiet and interesting accommodation. Little treasure in KZN. The art and furniture was hand picked and you can see how much thought went in to every item. Amazing owners with great personality. Only stayed for one night and we felt like we were on holiday. Restful and comfortable. Will definitely return especially for another relaxing time. A place you could rent for days, weeks even. In love.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
5 Key Largo's terugvoer
Dear Anuschka,
Thank you for booking your stay at 5 Key Largo. You were great guests and we look forward to accommodating you again.
Regards,
5 Key Largo - management
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom