LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 5 Malachite | LekkeSlaap
+10

5 Malachite

5 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawsonstraat 7, Malachite Mews, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 Malachite bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle eenslaapkamerwoonstel in Knysna, 600 m vanaf die Knysna Waterfront. Dié sentrale ligging bied maklike toegang tot gewilde koffiewinkels, kroeë, restaurante, boetiekwinkels en winkelsentrums.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat na 'n beskutte balkonarea met stoepmeubels lei. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n TV.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die woonstel is in 'n veilige kompleks sowat 400 m vanaf Knysna Mall, die Knysna Heads en Leisure Island.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Malachite sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 5 Malachite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rawsonstraat 7, Malachite Mews, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Malachite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawsonstraat 7, Malachite Mews, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4IsVXvkrr3nShPdsPyuVH3QZ3zPx5NaK9c7wdPxZRlt4PXteNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Rawson Street Malachite Mews 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.036993218586 23.0440324748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!