Manor Terrace
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Lynnburn Road, Pretoria, 2302, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Manor Terrace bied 2 selfsorgwoonstelle in Pretoria, ideaal vir klein gesinne of groepe vriende. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels, restaurante, aktiwiteite en gewilde besienswaardighede.
5 Manor Terrace bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers - een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Skottelgoedwasser is ook ingesluit vir gerief.
6 Manor Terrace bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad/stort-kombinasie, toilet en wasbak.
Albei woonstelle bied volledig toegeruste kombuise met stowe, elektriese oonde, yskas-vrieskaste, mikrogolfoonde, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en wasmasjiene. Die leefareas sluit gemaklike sitplek, TV's en eetareas in, met gratis WiFi.
Gaste kan klein buitebraai-areas naby die swembad geniet. Veilige onderdakparkering is beskikbaar vir 1 standaardgrootte voertuig per woonstel, met bykomende oop parkering vir groter voertuie op aanvraag. Skoonmaakdienste kan een keer per week gereël word, en wasgoeddienste is op aanvraag beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 15 Lynnburn Road, Pretoria, 2302, Gauteng
- Gaste dink Manor Terrace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Lynnburn Road, Pretoria, 2302, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang