Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Manor Terrace

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir 5 Manor Terrace
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tumelo B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo B
Saam met vriende

We had a fantastic time at the place.

We had fun. The place was great. It was clean and close to many shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig, stil en luuks.

Baie lekker dankie, met alles wat jy nodig het, ingesluit 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Kort 'n lugversorger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cayley K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cayley K
Saam met vriende

Cosy, clean and comfortable.

We had a lovely stay at 5 Manor Terrace. The place was very clean and cosy with lovely amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita-lize C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita-lize C

Dis 'n pragtige plek, rustige omgewing voel nie of jy in die stad is nie.

Verskriklik lekker gebly! Sal vir seker weer daar bespreek. Baie dankie aan die gasheer vir uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Gesin met klein kinders

Gemaklik en veilig.

Dit was 'n baie aangename plekkie en beslis waarde vir jou geld. Sal die plekkie regtig vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison G
Besigheidsreis

Very comfortable.

As with my previous stay this accommodation is perfect - spacious, comfortable, equipped with everything and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Thank you, it was nice to host you! Please visit again.

5 Manor Terrace
Sharlot M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlot M
Gesin met klein kinders

It is a fantastic place, I'm proud to have stayed in such clean apartment and will definitely visit again.

The place is great, clean, the staff friendly and the location is easy to access with no worries about loadshedding. I will definitely visit again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Sharlot, it was a pleasure hosting you. We are looking forward to seeing you again!

5 Manor Terrace
Carin T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sal definitief weer by 5 Manor Terrace gaan slaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Dit was 'n plesier om jul te huisves. Kom kuier gerus weer!

5 Manor Terrace
Lienkie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie H
Gesin met tieners

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf.

Ons sal beslis weer by 5 Manor Terrace oorbly. Die verblyf was netjies en skoon, veilig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Lienkie! Kom kuier gerus weer.

5 Manor Terrace
Alison G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison G
Besigheidsreis

Wonderfully equipped ground floor apartment.

The unit is spacious, and tastefully furnished and decorated. We were really comfortable for our stay - loadshedding wasn't a problem as lights and wifi continued on battery. Everything we needed was provided. Despite the cold weather, it was pleasantly warm inside. I am not sure if a heater is needed, or available, in real winter. The location was ideal for my work in Lynnwood and there are so many nearby options for eating out and shopping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Thank you Alison for your feedback. We are looking forward to your next visit in August!

5 Manor Terrace
Gerda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Uitstekende selfsorg.

Baie netjiese en ruim vertrekke, goed toegerus met alle huisbenodighede. Sal definitief weer kom besoek en hul gebruik as verwysing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Kom kuier gerus weer.

5 Manor Terrace
Karen T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Loved staying at 5 Manor Terrace. Lovely apartment, very clean and convenient. Thank you.

Would recommend to other people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Dear Karen, thank you for your feedback! I was great to have you there!

5 Manor Terrace
Mc B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc B
Gesin met klein kinders

Langtermyn verblyf vir 3 weke voor verhuising na Pretoria.

3 weke in die eenheid gebly. Baie gemaklik en ruim. Inverter voorsien 24/7 krag en WiFi. Eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Kompleks is stil met 'n swembad en lekker grasperk en baie goed geleë. Puik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om jul te huisves. Kom kuier gerus weer.

5 Manor Terrace
Ilse C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Gesin met tieners

Perfekte verblyf naby aan als!

Baie goed toegeruste woonstel, sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Baie dankie Ilse, kom kuier gerus weer.

5 Manor Terrace
Shani D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D
Saam met vriende

Baie ruim, skoon, netjiese en veilige woonstel. Sonder twyfel sal ons weer hier bly.

Die woonstel was ruimer as wat ons verwag het en is baie goed toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Aankoms en vertrek was kommervry en terugvoer op enige vrae was blitsvinnig en baie behulpsaam. Hierdie woonstel is 'n klein juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

5 Manor Terrace
Mc B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc B
Gesin met klein kinders

Gemaklike ruim en goed toegeruste woonstel.

Baie naby hoofweg, winkels en restaurante. Naby skole en universiteit vir sportnaweke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit na jul volgende besoek.

5 Manor Terrace
Anke D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Veilig en gerieflike verblyf.

Sal 5 Manor Terrace aanbeveel, het gerieflik gebly. Dis ook in 'n veilige kompleks geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Anke, dit was 'n plesier om jul te huisves. Kom kuier gerus weer.

5 Manor Terrace
Sharlene B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene B
Gesin met klein kinders

Netjies, vriendelik en lekker.

Ons het vreeslik lekker gebly. Beslis waarde vir geld. Ons sal weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Hi Sharlene, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons is bly julle het dit geniet.

5 Manor Terrace
Antoinette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Gesin met tieners

Gerieflike en netjiese verblyf.

Ons was aangenaam verras met die woonstel, baie ruim en netjies, ten volle toegeruste kombuis met wasmasjien en skottelgoedwasser. Baie rustige en stil area al is dit by die hoofweg. Baie naby aan al die groot winkels. Ons het rerig lekker gebly. Ons sal verseker weer van julle plekkie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Hi Antoinette, ons is bly ons kon julle huisves en dat jul dit geniet het. Kom kuier gerus weer.

5 Manor Terrace
Pearl A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl A
Gesin met tieners

It was a comfortable and peaceful stay within safe complex.

The host was very open and accommodating. We needed to extend the stay and the host could accommodate us. The unit is spacious, clean and caters for all your self catering needs. Unit is situated in quiet and safe area. We were happy with our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Hi Pearl, it was a pleasure hosting you. You are welcome to visit again.

5 Manor Terrace
Hanneke V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V

Baie netjies.

Sal weer daar bly. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Manor Terrace se terugvoer

Hi Hanneke, baie dankie vir julle besoek. Kom kuier gerus weer.

5 Manor Terrace
Saartjie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie P
Besigheidsreis

Baie netjies en ruim. Sal verseker weer daar oornag in die toekoms. Rustige omgewing.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Naby hospitaal en groot winkelsentrums. Baie veilige omgewing. Tuine baie netjies. Puik toegerus vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 090
R1 090 R654
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 090
R1 090 R654
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 090
R1 090 R654
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnburn-weg 15, Pretoria, 2302, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50cbd8e5e786ceb571a100a3618466549372276950e2105a0f01ec06c77c44ecf501f414715269dceed94e9ebf3e767997a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R654 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 15 Lynnburn Road Pretoria 2302 Gauteng 021 201 8901 03:00-18:00 10:00 -25.763220166799 28.277958009856
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem