LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 5 Mountains Lodge | LekkeSlaap
+37

5 Mountains Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bainskloofpad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 499 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

5 Mountains Lodge skuil tussen die voetheuwels van die historiese Bainskloofpas, digby Wellington in die hartjie van die wynlande, net 45 minute van Kaapstad se gonsende middestad af. Soos die pas jou uit die dorp lei, sal jy 5 Mountains Lodge vind. Ontdek dié versteekte juweel in 'n oase van vreedsaamheid en kalmte.

Ons het 5 individueel ontwerpte, Provensaalse tuinkothuise, elkeen met sy eie stoep met lieflike uitsigte of oor die wingerd of pragtige tuine. Elke kothuis het sy eie braaigeriewe waar jy die sonsondergang met 'n glasie wyn kan dophou. Braaipakke en wyn is by ontvangs beskikbaar.

Ons bied heerlike tuisgemaakte etes van vroegoggend tot laat. Die lodge het 'n dranklisensie, so jy kan 'n glasie wyn saam met jou maaltyd nuttig. Kom ontspan in hierdie luukse toevlugsoord in 'n pragtige tuin met 'n Engelse styl, waar jy lafenis kan vind in die heerlike swembad, op 'n sonstoel op die pragtige groen grasperke of in die sauna vir 4, die stoomkamer of in die Jacuzzi (6 gaste).

Ons is troeteldiervriendelik, so jy kan jou klein/medium-grootte hondjie saambring indien jy dit vooraf reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir 5 Mountains Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bainskloofpad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Mountains Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bainskloofpad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ODQzZGE5LTJlNjctNGFjNC1iOWFiLWY3OTk2MmIyMDU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499  per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Bains Kloof Road Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.643884595996 19.043469429016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!