Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Hierdie toevlugsoord is ideaal vir gesinne wat op soek is na rus en vrede. Let asseblief daarop dat 'n streng stiltebeleid na 22:00 geld.
Gaste is welkom om die vrugtebome op die eiendom gedurende die seisoen te geniet. Kies asseblief slegs wat u vir u verblyf benodig.
Gratis WiFi is ingesluit by u verblyf. Hou asseblief by die billike gebruiksbeleid sodat alle gaste gladde internettoegang kan geniet.
Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar en ingesluit by u bespreking. Brandhout en vuuraanstekers word nie voorsien nie, maar kan by ontvangs gekoop word.
Respekteer asseblief die tuin en die wildlewe op die eiendom tydens u verblyf.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kerk Street, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang